Pasgelaai

’n Kortetjie (met erkenning) aan PG du Plessis

Leana Lategan In memoriam 2017-06-20

"Van sy pa het PG die heel eerste roeringe van die denker, of eensame  intellektueel, ervaar. Met hóm kon hy praat oor sy 'binnetwyfels', oor denkers en skrywers soos Milton, Keats, Shelley, Tennyson en Dickens."

Caveat magister! The expulsion of boarders from public school hostels due to non-payment of hostel fees

Danie Kloppers, Henk Kloppers Academic research 2017-06-20

"A number of public schools in South Africa indicate on their websites, on application forms and in letters to parents that a learner will be expelled from the school’s hostel if the hostel fees are not paid. In this article the legality of such expulsion is considered."

The use of fiction in the development and presentation of research in the social sciences

Julian Müller, Marguerite Müller Academic research 2017-06-20

"As such, fiction is used to grapple with theory, but also to bring it to life and create a text in which we can explore our understandings, and also look beyond the limits of what we understand."

Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2017-06-20

"Verskeie openbare skole dui in briewe, op webtuistes en in aansoekvorms aan dat ’n kosganger uit die skool se koshuis gesit kan word indien koshuisgelde nie betaal word nie. In hierdie artikel word besin oor die regsgeldigheid van uitsetting in die lig van nasionale en provinsiale wetgewing en hofuitsprake."

Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe

Julian Müller, Marguerite Müller LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-06-20

"Die verbeeldingryke en fiktiewe perspektief help die navorser om iets opwindends te kan raaksien en dit so te verwoord dat dit kommunikeer, verhelder en inspireer. Hierdie genre maak deure oop vir akademiese navorsing wat meer toeganklik en opwindend is."

"Gedeeld verleden, gemengd cultuur" – lezing 31 mei 2017, Tong Tong Fair, Den Haag

Dan Sleigh, Joris Cornelissen NeerlandiNet 2017-06-20

Dan Sleigh: "In ons gedeelde verleden is de Verenigde Oost-Indische Compagnie dé band die Indonesië, de Kaap en Nederland onderling verbindt." 

Herinneringe aan doktor PG

Temple Hauptfleisch In memoriam 2017-06-20

"En so begin vir my ’n genotvolle en langtermyn mentorsverhouding met een van die interessantste mense wat ek nog ooit mee te doen gehad het – ’n verhouding wat my lewe indringend sou verander en help rigting gee oor al die jare."

Politieke aspoestertjies

Jason Lloyd Rubrieke 2017-06-20

"Die politiek is uiters deurmekaar en vloeibaar, omdat politieke aspoestertjies soos Jacob Zuma, Mmusi Maimane en Helen Zille onder toenemende politieke beleg verkeer."

Wat sal eendag van ons word?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-06-20

"Was ek maar ’n siener, sou ek dalk kon voorspel ..."

The historical Overberg deur Chris Schoeman: ’n resensie

Marié Heese Resensies 2017-06-20

"So aanloklik laat hy die omgewing lyk dat ek summier besluit het om ’n toer te beplan wat verskeie oorstaanplekke aandoen: sommiges welbekend en sommiges minder bekend."

Willim Welsyn: "Ek kon weer staatmaak op my geoefende Afrikaanse chops"

Henry Cloete Musiek 2017-06-19

"Self-promotion is vir my ’n baie uitputtende en angsbevange oefening, so ek probeer om dit ten minste fun te maak vir my en my luisteraars."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rooi haring deur Schalk Schoombie

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-06-19

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Rooi haring deur Schalk Schoombie, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2017

Ingrid Glorie NeerlandiNet 2017-06-19

"Van vrijdag 29 september t/m zondag 8 oktober 2017 wordt in Nederland en Vlaanderen de derde Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die brede aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling."

Zille-gate: Die EFF sê dankie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-06-19

"Die verkiesing is effektief op ’n silwerskinkbord aan die EFF gegee."

Teleurstellende menswees

CM SêNet-briewe 2017-06-19

"Die probleem met kennis is die ontdekking  ..."

Have you ever seen the rain?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-19

"Daar is plekke in Namakwaland ..."

Verkeerde erfenis

CM SêNet-briewe 2017-06-19

"Almal wat nie onbevange die wondere van die werklikheid kan beleef nie ..."

Die Zundapp-piskrieke

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-19

"Daar was permanent 'n kompetisie by fietsloodse, wie vinnigste "50" gehad het ..."

Rondom die braaivuur

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-06-19

"’n Mens hoor en lees gereeld dat daar na (aktuele) gesprekke om die braaivleisvuur verwys word ..."

Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet

Izak de Vries PEN Afrikaans 2017-06-17

"Die bestaande wetsontwerp is swak opgestel en het verreikende gevolge vir skrywers en uitgewers. PEN Afrikaans versoek dus alle belanghebbendes om hulself te vergewis van die erns van die saak."

Top