Pasgelaai

Vir Hans Richardt: Hoe om ʼn donkie te ry

Angus SêNet-briewe 2017-04-24

"Jou skakel het my laat verlang na my kinderdae ..."

Demokrasie

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-24

"Demokrasie as 'n gemeenskap se wil ..."

Werklikheid/realiteit ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-04-24

"Indien ek reg onthou, het ’n Sênetter onlangs gevra wat realiteit is ..."

“[I]n de ogen van niemand”. Steve Biko in de poëzie van Bert Schierbeek

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-04-24

"De gruwelijke moord op Steve Biko heeft in Nederland, waar de velerlei organisaties en verenigingen omvattende Anti-Apartheidsbeweging Nederland (AABN) heel actief was, vooral schrijvers weten te inspireren."

Nederlandse boeklesers kry hulle eie sideboard

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-21

"So pas is die suksesvolle Die Sideboard van die bekende Simon Bruinders onder die titel Dit is mijn land in Nederland uitgegee."

Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer Onderhoude 2017-04-21

"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"

UJ-pryse 2017: kortlys

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-21

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.

Afrikaanse mense het 'n ding met donkies

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-21

"Vir Angus oor sy gefolterde verstaan van my taalgebruik ..."

Lys van politieke ideologieë

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-21

"Wat is die regerende party se politieke ideologie vs opposisie-partytjies se uiteenlopende (of nie) ideologieë?"

Globale ekonomiese vooruitsigte

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-21

"Die Wêreldbank het risiko in globale ekonomie voorsien ..."

Persbericht: Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar Nederland

LitNet NeerlandiNet 2017-04-20

"In zijn lezing gaat Sleigh in op de gemeenschappelijke historische en culturele band tussen Indonesië, Zuid-Afrika en Nederland, een onderbelicht thema van onze gedeelde geschiedenis."

Koöperasiestories by die Bellville Burgersentrum

LitNet Teater 2017-04-20

"Ek dink daar is min dinge so Afrikaans soos Koöperasiestories – die dorpie en sy mense met hulle teenstrydighede, voorbehoude en voorliefdes, maar veral warmte."

IL de Villiers (1936–2009)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-04-20

“Die lewe bestaan mos uit bestemmings, uit drome en werklikhede, uit verbeel en ervaar. En ek dink selfs die ewigheid is ’n reis vol lig tussen die sterre.” Lees meer oor IL de Villiers se lewe en werk.

LitNet: Jou vonk

LitNet Nuusbrief 2017-04-20

LitNet: Jou vonk

VraNet: Werksonderhoude

Inge Loff Menings 2017-04-20

Het jy al ooit gewonder oor volwassenes se vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? LitNet wil jou help om die gaping tussen kindwees en volwassenheid te oorbrug deur namens jou vir mentors raad en praktiese wenke te vra.

Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017

LitNet Feeste 2017-04-20

"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."

Vonnisbespreking: Swembaddens, visdamme, ander waterpoele en kinderslagoffers – deliktuele aanspreeklikheid

Johann Neethling, Johan Potgieter LitNet Akademies (Regte) 2017-04-20

"Desnietemin rus die primêre verantwoordelikheid vir die veiligheid van kinders op hul ouers. Dit is hul plig om toe te sien dat hul kinders nie alleen ronddwaal op persele waar gevare skuil nie, al is dit net vir ’n baie kort tydjie."

Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'

Menán van Heerden, Willa Boezak Feeste 2017-04-20

"Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel van hip-hop, taal en identiteit gesels."

Nasionale proteste: Hoe nou vorentoe?

Menán van Heerden, Jannie Rossouw Onderhoude 2017-04-20

"Verskonings soos 'wit monopoliekapitaal' word dus voorgehou as redes hoekom ekonomiese sukses nie behaal kan word nie, eerder as om beleidsfoute en korrupsie te erken en met nuwe planne vorendag te kom."

Karakterbou in Stephanus Muller se repliek op Marlene van Niekerk

Liela Groenewald Universiteitseminaar | University Seminar 2017-04-20

"Onlangs antwoord Stephanus Muller op Marlene van Niekerk se stuk van Julie 2016. Die versoeking om die antwoord op sy tuisveld van hoogdrawende strooimanrepliek aan te vat, is groot, en die voorbeeld wat die stuk stel, maak dit, ironies genoeg, ’n maklike taak."

Top