Pasgelaai
“Enduring foreignness and unfamiliarity.” The implications of Michael Welker’s theology of the Spirit for a theological hermeneutic for strangers
2017-06-05"For a long time the separation of South Africans from one another in every conceivable way brought about serious, disconcerting challenges. Due to numerous divisive measures over many years, people became alienated, estranged from one another, in a variety of ways."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Per ongeluk deur Lloyd Zandberg
2017-06-05LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n uittreksel uit een van die kortverhale in Per ongeluk deur Lloyd Zandberg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Performatiwiteit as verskynsel in die onderwys
2017-06-05"Daar is bepaalde kwessies wat beduidend bydra tot die verhoogde werkslading van onderwysers in die klaskamer, soos ’n oorvol kurrikulum, klasgrootte en ook die hoofstroming van leerders met struikelblokke tot leer."
Voortdurende onbekendheid en vreemdheid. Die implikasies van Michael Welker se teologie van die Gees vir ’n teologiese hermeneutiek vir vreemdelinge
2017-06-05"Een van die mees uitdagende faktore in die huidige tydsgewrig is dat Suid-Afrikaners op feitlik elke denkbare manier verdeeld is. Vele verdelende meganismes het mense oor baie jare heen toenemend van mekaar vervreem en uitmekaar gedryf."
Sixteen international authors confirmed for the 2017 Open Book Festival
2017-06-05"The Open Book Festival will be presented from 6 to 10 September 2017, once again offering a world-class selection of book launches, panel discussions, workshops, masterclasses, readings, performances and more."
Hans Richardt se "Ewolusie-begripstoets"
2017-06-05"Hans het vir my gevra om 'n "Ewolusie-begripstoets" op te stel oor sy van ..."
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2017-06-05"Dis duidelik dat die skrywer gemaklik in sy genre is. Hy ken die fyner nuanses van spanning en sy bekwaamheid as boeiende storieverteller, en vermoë om net genoeg te verklap om jou aandag gevange te hou, maak van hom ’n lekkerlees-outeur."
’n Oog vir ’n oog
2017-06-02"Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker is hulle is regtig weg nie."
Press release: “Streetkids” to perform at Artscape’s Zip Zap Circus lunch hour concert
2017-06-02"Zip Zap Circus will be bringing a fun-filled performance to the Artscape Lunch Hour Concert on the 6th of June."
ANC se skuimrubbertande ontbloot?
2017-06-02"Mense is nie dom nie. Dit neem nie ’n groot sprong om af te lei dat radikale ekonomiese transformasie in hierdie geval ten koste van die armes gebeur nie."
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
2017-06-02Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Moet ons nuwe terme in Afrikaans skep?
2017-06-02"My hele tirade gaan oor verskille in taksonomie, wat verlore gaan in Afrikaans ..."
Hannah Cornelius (1996–2017)
2017-06-01’n Gedig deur Joan Hambidge, opgedra aan Hannah Cornelius, die Matie-student wat die afgelope naweek wreed vermoor is.
Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud
2017-06-01"Vaselinetjie is ’n film oor die soeke na identiteit en die lang pad na oorlewing om te ontdek wie jy werklik is; ’n huldeblyk aan die krag van die menslike gees, die mag van liefde en ons vermoë om ten spyte van alles wat teen ons saamsweer te triomfeer." Vaselinetjie begin op 22 September 2017 in filmteaters draai.
