Pasgelaai

Wat is die betekenis van die lewe?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-05

"Om te lewe ..."

PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-04-04

PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.

Rommelstatus en die politieke wildernis vorentoe

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-04-04

"Hou voorts in gedagte dat selfs al is Zuma dan nie meer president van die land nie, hy nog steeds president van die ANC is ..." Bettina Wyngaard oor rommelstatus en die moontlike mosie van wantroue in die president.

Herfsmiddag

Jaco Fouché Poësie 2017-04-04

"Wanneer honde blaf,/ kalmeer dit gemoedere:/ iets, iemand, is nog aan die waghou."

Soutrivierstasie (soos onthou uit 1997)

Jaco Fouché Poësie 2017-04-04

"Verdra my herfsherinnering,/ my teenwoordigheid daar op Soutrivierstasie,/ waar die son bottergeel verblind/ voor dit ondergaan asof vir oulaas."

Die meisie op die bus en ander liefdesverhale: ’n resensie

Juliana Coetzer Resensies 2017-04-04

"Die bundel is ’n samestelling van Doc Immelman se verhale wat in die jare 1955 tot 1965 in tydskrifte soos die destydse Die Huisgenoot en Sarie Marais gepubliseer is. Almal met die liefde as tema – al 13 van hulle."

Hidden Figures: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-04-04

"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."

Jagveld: ’n mening

Réney Warrington Film 2017-04-04

Reney Warrington deel haar indrukke van Jagveld.

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Fanie Cloete Universiteitseminaar | University Seminar 2017-04-04

"Dit bly steeds vreemd dat die debat oor die toekoms van Afrikaans op Stellenbosch so selektief gefokus word op net sekere aspekte daarvan wat nie altyd die kernaspekte is nie, en dan belangriker aspekte ignoreer."

Priscilla Queen of the Desert: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2017-04-04

"Maar alle suurpruime se vooroordeel ter syde, dit was een van my gunsteling-blyspele nog. Ek het lanklaas so lekker gelag, gehuil en my verwonder aan die pragkostuums."

Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2017-04-04

"Tipies Adriaanse is die ingewikkelde storielyn en die karakters wat nie eensydig en stereotipies uitgebeeld word nie."

Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners

Liné Loff, Elodi Troskie, Sandra Norval Onderhoude 2017-04-04

"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 8

DuPreez Strauss NeerlandiNet 2017-04-04

"En ek hoop dat Europa dit ook sal leer: dat ’n volk en ’n taal se voortbestaan nie afhang van eksklusiwiteit of segregasie nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 7

Annari Breed NeerlandiNet 2017-04-04

"Dit is nie gepas op hierdie stadium vir die lieflike, jong gesigte voor my om te wroeg oor hulle taal en hulle selfbehoud nie. Vir nou is die musiek genoeg."

Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!

LitNet Kuns 2017-04-03

Protea Boekhuis is op soek na buitengewone opkomende illustreerders. Is jy een van hulle? Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Mei 2017.

Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Louise Viljoen Resensies 2017-04-03

"Dit is die produk van ’n digter volkome in beheer van sy vak. Veral is dit die werk van iemand wat met sy ingehoue, maar tog dringende stem die vermoë het om tot ’n wye spektrum van lesers te spreek."

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Carina Stander In memoriam 2017-04-03

"Jare nadat hy my dosent was, was hy steeds my mentor. Om eerlik te wees, ek het die laaste 13 jaar nie ’n enkele gedig op papier of selfs op die internet gepubliseer voordat ek dit eers vir sy mening gestuur het nie."

Koos Kombuis: "Die liedjies het hulleself geskryf"

Henry Cloete Musiek 2017-04-03

"Ek weet dis moeilik om te verduidelik, maar twee jaar terug was ek baie meer negatief oor Suid-Afrika as vandag."

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-04-03

"Sy neem aan dat Afrika, en die inheemse stamme, ’n tabula rasa was, ’n skoon lei wat net gewag het vir koloniale goedgunstigheid om ons ongevormde klompe te kom skep."

Bob Dylan - Blowing In The Wind - SA politiek?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-03

"Poep teen wind ..."

Top