Pasgelaai
Afrikaweek 2017: Investeer in die jeug deur taal
2017-05-29"Suid-Afrika se jeug word benadeel deur die onderwysstelsel wat nie op alle vlakke voorsiening maak vir leer in die inheemse tale nie."
Ingrid Jonker-prys 2017: Nou oop vir inskrywings
2017-05-29Die Ingrid Jonker-prys word vanjaar vir Afrikaanse poësie toegeken. Die sluitingsdatum vir voorleggings is 30 Junie 2017.
Vir Hans Richter oor fossiele en evolusie
2017-05-29"Toe Darwin sy evolusieteorie in sy boek Origin of Species uiteengesit het, was daar nog nie fossiele ontdek wat die mens en die aap met mekaar kon verbind nie ..."
Vingers in die lug: Ego en onkunde
2017-05-29"Wie ook al oortuig is dat die waarheid hom vry maak ..."
Rooi haring deur Schalk Schoombie: bekendstelling
2017-05-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rooi haring, waar skrywer Schalk Schoombie met Jo Prins in gesprek sal wees oor dié skreeusnaakse speurverhaal.
foodSTUFF by Tony Jackman: book launch
2017-05-25You are invited to the launch of foodSTUFF by food writer Tony Jackman, where he will be in conversation with Nancy Richards.
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Stellenbosch-bekendstelling
2017-05-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 3 Junie, waar skrywer Rudie van Rensburg met Jonathan Amid in gesprek sal wees.
Rykie van Reenen (1923–2003)
2017-05-25Oor die joernalistiek het Rykie van Reenen gesê: "Dit verstom my elke dag dat ’n mens vir soveel lekkerkry betaal word!" Lees meer oor haar lewe en werk.
Skryfkompetisie: Jou troudag
2017-05-25Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!
Nuut by LAPA in April en Mei
2017-05-24LAPA launched Martin Steyn’s English debut, Dark Traces, and the English translation of Chanette Paul’s electrifying suspense novel, Sacrificed, in April. Ja, LAPA is trots op ons skrywers wat internasionaal naam maak, maar ons skeep nie die Afrikaanse mark af nie.
