Pasgelaai

Akademiepryse 2017: Die Elizabeth C Steijnmedalje aan Jannie van der Westhuizen

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Duisende oud-leerlinge beklee vandag leiersposisies in verskeie sektore van die nasionale en internasionale samelewing as gevolg van die wêreldklas skool-omgewings wat deur hom geskep is."

Akademiepryse 2017: LW Hiemastraprys vir niefiksie aan Carel van der Merwe

Hennie van Coller Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Donker Stroom deur Carel van der Merwe vul die bestaande navorsing oor die enigmatiese Eugène Marais op  voortreflike wyse aan."

Akademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing aan Gerhard Geldenhuys

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"In teenstelling met tradisionele genealogiese navorsingswerk, wat fokus op 'n stamvader se van-verspreiding, is belangstelling hier die siekteveroorsakende geenvariant se stamverspreiding: Nie 'n stamvan met 'n stamboom nie, maar 'n stamgeen met 'n geenboom word opgestel."

Akademiepryse 2017: SA Akademieprys vir vertaalde werk aan Daniel Hugo – commendatio

Thys Human Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"As vertaler bly Hugo deurgaans getrou aan Hertmans se taalregister en styl, wat plek-plek nogal barokagtig raak. En, net soos Hertmans, span Hugo bekende woorde op só ’n wyse in dat verrassend nuwe betekenisse ontstaan."

Akademiepryse 2017: Erepenning vir 'n dokumentêre TV-program in Afrikaans aan die regisseur Richard Finn Gregory – commendatio

Marisa Keuris Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Boere fassineer egter ook op vele ander vlakke: die besondere leefwyse van hierdie groepie mense word simpatiek uitgebeeld en hoewel die eenvoudige (selfs armoedige omstandighede) van hierdie mense die toeskouer opval, is dit eerder die pretensielose eerlikheid van hierdie groepie persone wat die kyker aangryp en roer."

Akademiepryse 2017: Die Proteaprys vir beste Geskiedenisverhandeling in Afrikaans en die Generaal Christiaan de Wet-beurs aan Anneke van Heerden – commendatio

Wessel Visser Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Ten spyte van die feit dat die meeste argivale dokumente oor die Suiderkruisfonds verlore geraak het, het me Van Heerden deur goeie navorsing ook daarin geslaag om 'n akademiese narratief oor hierdie grootliks vergete organisasie te skryf en die baanbrekerswerk wat dié fonds ten opsigte van die sosiale en maatskaplike versorging van 'n hele geslag Suid-Afrikaanse soldate verrig het, te boek te stel."

Hunger eats a man: een recensie

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-06-23

"Veeleer dan een roman, is dit meesterwerk een sociografie van de bovenste plank. Twee leefgemeenschappen komen tot leven als fijne steentjes in een mozaïek, kleurig en vol contrast."

Akademiepryse 2017: Huberte Rupertprys vir klassieke musiek aan Hanna van Niekerk – commendatio

Izak Grové Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Haar pionierswerk hier het gelei tot etlike van haar studente as nasionale en internasionale pryswenners."

Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir poësie aan Bibi Slippers – commendatio

Andries Visagie Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Dit is opwindend om die werk van ’n digter te lees wat nie daarvoor terugdeins om die nut van eksperiment in die poësie na waarde te skat nie."

Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir drama aan Amy Jephta – commendatio

Andries Visagie Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

Die drama is ontstellend en boeiend en getuig van ’n baie fyn aanvoeling vir die uitbeelding van dramatiese situasies wat die aandag van lesers sowel as toneelgangers enduit bly vasvang.

Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir prosa aan Lien Botha – commendatio

Willie Burger Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Wonderboom is ’n boeiende leeservaring wat ontstel weens die reliëf wat aan ons eietydse ervarings gegee word, wat dikwels ook snaaks is, en wat op indringende wyse nadink oor die maniere waarop die verlede benut word om sin te maak van ons bestaan."

Boeremusiek - My pa was 'n dopper

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-23

"Daai lekker sokkies ..."

Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-22

"Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is vanaand (Donderdag, 22 Junie 2017) in Kaapstad bekend gemaak." Hier is die wenners. Kyk na kort videos van die geleentheid.

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-22

Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir haar bundel Mede-wete. Hier is 'n video van haar toespraak.

LitNet: Jou onvertelde stories

LitNet Nuusbrief 2017-06-22

LitNet: Jou onvertelde stories

’n Nuwe era van onderwysaktivisme is nodig

Gert van der Westhuizen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-06-22

"Onderwyskrisisse in Suid-Afrika, wat insluit die taalkrisisse, krisisse van kennisinhoude in kurrikula, krisisse van toegang en relevansie, gaan krisisse bly tensy die populasie iets daaraan doen, sou Chomsky gesê het."

Tora

Jaco Fouché Fiksie 2017-06-22

"Tora is tier en tier is moed, vertel my man my. Ek skenk nie aandag nie. Ons is in Tokio. Dis al maande."

Panda se skakel na Dave en Sakkie se gesprek

Jan Rap SêNet-briewe 2017-06-22

"Ek soek nou die dag na iets op SêNet en kom op Panda se brief van 27 September 2016 af ..."

Eggo van ego

CM SêNet-briewe 2017-06-22

"The Scientific Revolution has not been a revolution of knowledge ..."

Van rolkonflik tot regverdigheid in die gesin

Amanda Gouws Seminare en essays 2017-06-22

"Rolkonflik is vanuit ’n feministiese vertrekpunt ’n uitgediende konsep omdat dit inkoop in die idee dat daar spesifieke rolle vir mans en vroue is en dat dit basies die binêre (twee-polige) verhouding tussen manlik  en vroulik versterk, eerder as bevraagteken."

Top