Pasgelaai
Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe
2017-06-20"Die verbeeldingryke en fiktiewe perspektief help die navorser om iets opwindends te kan raaksien en dit so te verwoord dat dit kommunikeer, verhelder en inspireer. Hierdie genre maak deure oop vir akademiese navorsing wat meer toeganklik en opwindend is."
"Gedeeld verleden, gemengd cultuur" – lezing 31 mei 2017, Tong Tong Fair, Den Haag
2017-06-20Dan Sleigh: "In ons gedeelde verleden is de Verenigde Oost-Indische Compagnie dé band die Indonesië, de Kaap en Nederland onderling verbindt."
Herinneringe aan doktor PG
2017-06-20"En so begin vir my ’n genotvolle en langtermyn mentorsverhouding met een van die interessantste mense wat ek nog ooit mee te doen gehad het – ’n verhouding wat my lewe indringend sou verander en help rigting gee oor al die jare."
Politieke aspoestertjies
2017-06-20"Die politiek is uiters deurmekaar en vloeibaar, omdat politieke aspoestertjies soos Jacob Zuma, Mmusi Maimane en Helen Zille onder toenemende politieke beleg verkeer."
The historical Overberg deur Chris Schoeman: ’n resensie
2017-06-20"So aanloklik laat hy die omgewing lyk dat ek summier besluit het om ’n toer te beplan wat verskeie oorstaanplekke aandoen: sommiges welbekend en sommiges minder bekend."
Willim Welsyn: "Ek kon weer staatmaak op my geoefende Afrikaanse chops"
2017-06-19"Self-promotion is vir my ’n baie uitputtende en angsbevange oefening, so ek probeer om dit ten minste fun te maak vir my en my luisteraars."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rooi haring deur Schalk Schoombie
2017-06-19LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Rooi haring deur Schalk Schoombie, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2017
2017-06-19"Van vrijdag 29 september t/m zondag 8 oktober 2017 wordt in Nederland en Vlaanderen de derde Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die brede aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling."
Zille-gate: Die EFF sê dankie
2017-06-19"Die verkiesing is effektief op ’n silwerskinkbord aan die EFF gegee."
Verkeerde erfenis
2017-06-19"Almal wat nie onbevange die wondere van die werklikheid kan beleef nie ..."
Die Zundapp-piskrieke
2017-06-19"Daar was permanent 'n kompetisie by fietsloodse, wie vinnigste "50" gehad het ..."
Rondom die braaivuur
2017-06-19"’n Mens hoor en lees gereeld dat daar na (aktuele) gesprekke om die braaivleisvuur verwys word ..."
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
2017-06-17"Die bestaande wetsontwerp is swak opgestel en het verreikende gevolge vir skrywers en uitgewers. PEN Afrikaans versoek dus alle belanghebbendes om hulself te vergewis van die erns van die saak."
Environmental discourse in science fiction for children with reference to the Anna Atoom series by Elizabeth Wasserman
2017-06-15"The value of nature relative to the community is a critical issue. The Anna Atoom series shows the beauty of nature and emphasises the worth of the non-human."
The civil service in the South African Republic under Paul Kruger, 1890 to 1895
2017-06-15"It is clear that there were serious shortcomings in the civil service of the South African Republic during the early 1890s. Obviously it is the head of state who is ultimately responsible for good governance, which in turn necessitates an efficient civil service."
Die jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke
2017-06-15"Niks verhoed ... die wetenskaponderwyser om fiksietekste soos die Anna Atoom-reeks, met die talle feiteblokke, in die klaskamer in te span nie."
