Pasgelaai
14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch
2017-08-14"Vir Heunis is dit duidelik dat die nuwe beleid, wat Engels onomwonde as die voertaal van die universiteit stel, daargestel is om Open Stellenbosch te plesier." Izak de Vries lewer verslag oor die eerste dag van die hofaansoek oor die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat in die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor word.
Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: boekbekendstelling
2017-08-14Die bekendstellingsgeleenthede van Op die vingerpunte van die heelal vind in Augustus plaas. Op 19 Augustus in Pretoria gesels die skrywer, René Bohnen, met Andries Bezuidenhout, en op 26 Augustus in Johannesburg met Karen de Wet. Hier is nog inligting.
Mandela-dag 2017: SBA-jeugleiersforum
2017-08-14"Die jongmense se vars, toekomsgerigte sienings het gesorg vir opwindende gesprek en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) glo dat die ervaring hulle ook vorentoe sal motiveer en inspireer om met vrymoedigheid as jong leiers daarop aan te dring om ’n daadwerklike bydrae binne hulle gemeenskappe te maak."
Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie
2017-08-14"[D]it is ’n goeie, sterk verhaal dié, en op die koop toe besonder goed verwoord."
Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie
2017-08-14"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."
Die dag toe die ANC die Kool-Aid gedrink het
2017-08-14"Wat agt jaar gelede ondenkbaar was, is nou feitlik onafwendbaar. Indien die ANC die volgende algemene verkiesing wen, wat glad nie verseker is nie, sal hulle waarskynlik in koalisie moet gaan."
Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius
2017-08-14"Ek dink ons almal se ervaring is egter dat soos ons ouer word, die geskiedenis vir ons belangriker word. Ek weet dat baie Afrikaanse ouers vir hul kinders van die Anglo-Boereoorlog en die konsentrasiekampe vertel en wil vertel."
Die groot drie: ’n onderhoud met François Verster
2017-08-14"Die gevaar van satire is net dat jy nie die mán te veel moet speel nie, eerder die bal – val die onreg aan wat gepleeg word, nie alewig die persoon wat dit pleeg nie, anders kan die simpatie na die oortreder verskuif."
Shéri – Nes ek is: boekbekendstelling
2017-08-14Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Shéri – Nes ek is op 14 Oktober in Bellville. Die skrywer, Shéri Brynard, sal met haar ma, Susette, oor die boek gesels.
Asemrowende stilte
2017-08-14"Die feit van die saak is, as ons drie nie onwettige vlugtelinge op ’n luukse skip was nie, kon ons dalk nou duisende mense se lewens gered het. Om nie eers te praat van ons eie lewens nie, maar hoe red jy iemand wat nie verdien om gered te word nie?"
BSV-slypskool 2017 met Etienne van Heerden
2017-08-14"Die veelbekroonde skrywer Etienne van Heerden lei vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se nasionale slypskool vir ontluikende skrywers wat op Saterdag 26 Augustus 2017 plaasvind." Hier is nog inligting oor die slypskool.
Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag 2017
2017-08-1414 Augustus is Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag! Hier is nog inligting oor winskopies en deelnemende boekwinkels waar jy vandag Afrikaanse boeke teen afslagpryse kan koop.
The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Maryke Roberts
2017-08-11"Dit gaan nie in almal se smaak val nie; dit gaan te laf en oppervlakkig wees vir sommige ernstige teatergangers, maar vir wie dit kan sien en waardeer vir die lawwigheid, is dit beslis net wat die dokter voorgeskryf het."
ATKV-Woordveertjies: finaliste word aangewys
2017-08-11Hier is die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies. Die wenners word op 8 September by Anura Landgoed buite Stellenbosch aangekondig.
Atomic blonde: film review
2017-08-11"In Atomic blonde, they managed to find the coolest, yet totally eighties, outfits for Charlize. The styling and lighting as a whole are perfect. The Atomic blonde delivers a love letter to a cold, blue and grimy Berlin, five days before the fall of the Berlin Wall."
Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings
2017-08-11"Elke woord wat geskep of vasgelê word, elke poëtiese of prosaïese uiting en sekerlik elke hoëre funksie wat deur die bloedsweet van vele taalstryders verwerf is, is ’n gawe en voorreg. Dit moet gekoester en beskerm word, ja, maar die voorregte moet ook ruimhartig gedeel word."
Die lewe is ’n lied
2017-08-11"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."
Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-11"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."
Neuroscientific findings on learning and becoming: Insights from two case studies
2017-08-10"Neuroscience advocates for educational policies and curricula to embody a greater emphasis on humaneness and wholeness, and a lesser emphasis on the measuring of achievements, in order to bring about significance (meaningfulness), reverence and a sense of wonderment."
