Pasgelaai

Press release: #cocreatePOETICA ‒ Celebrating the spoken word through collaboration at Open Book Festival 2017

LitNet Feeste 2017-08-08

Following the enormous success of the collaboration between Poetica and #cocreateSA last year, #cocreatePOETICA will once again be part of the seventh Open Book Festival from 6 to 10 September 2017.

Press release: Comics Fest programme at Open Book Festival 2017

LitNet Feeste 2017-08-08

Comic Fest will take place on 9 September from 09:30 to 18:00 and on 10 September from 09:30 to 17:00 as part of the Open Book Festival 2017.

Oorwegings vir die dekolonisering van die verwante musieksoorte van Westerse en Suid-Afrikaanse kunsmusiek

Etienne Viviers LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-08-08

"Die ideologie van dekolonisering sal vorentoe nog strawwer druk op die ewewig van ons universiteite, skole en breër samelewing uitoefen as wat die 'nuwe' Suid-Afrika se ideale van versoening en transformasie nog ooit gedoen het."

Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: Foto's van die bekendstelling

Helené Prinsloo Boeke en skrywers 2017-08-08

"Italiaanse trooskos, wyn en glinsterende vlerke het die boek weerklink – ’n joligheid so lekker mens sou dink die Funky Feetjie het dit self opgetower!"

The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch

LitNet Books and writers 2017-08-07

You are invited to the launch of The twinkling of an eye on 15 August in Cape Town. Author Sue Brown will be in conversation with Karina Szczurek.

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-08-07

"As ’n nasie het ons geleer om rassisme te ontbloot waar ons dit ook al mag vind. Maar selfs nou nog is daar een taboe waaroor ons nie praat nie: swart-op-swart rassisme. Ons wys baie vinnig wit-op-swart rassisme uit."

67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-07

"Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang."

Afrikaans op school in Nederland en Vlaanderen

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-08-07

“Studenten kunnen in Gent een vak Afrikaanse taal- en letterkunde volgen. De Universiteit Gent is de enige academische instelling in België waar dat kan. In de opleiding Taal- en Letterkunde, meer specifiek binnen een traject Nederlands, is Afrikaans een van de populaire keuzevakken.”

LitNet: Op pad

LitNet Nuusbrief 2017-08-07

LitNet: Op pad

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louise Viljoen Resensies 2017-08-07

"Van Heerden bou in hierdie roman met ’n uitnemende verbeeldingskrag, kennis en vernuf ’n wêreld wat vir jou nuwe perspektiewe op ou vraagstukke open. Die wêreld van Charlie Oeng is ’n waardige toevoeging tot ’n gedugte oeuvre."

Accident by Dawn Garisch: an interview

Dawn Garisch, Naomi Meyer Books and writers 2017-08-07

“I think effective fiction writing stems from some personal disturbance ​that the author extrapolates into another very different imaginative scenario. This means that the emotional experience of the writing feels authentic, and that the author can explore her dilemmas outside the confines of her own life.”

kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-07

"Ná maande van intense leesplesier deur die keurders is die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe skryfwerk pas bekend gemaak."

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-08-04

This fund's main objective is to promote Afrikaans literature internationally by generating more translations and translated publications of noteworthy Afrikaans works. Applications for funding will be considered twice a year. The two deadlines for applications are 15 May and 15 November of each calendar year.

Op soek na balans: ’n dag by die openbare sittings oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg

Catrina Wessels Seminare en essays 2017-08-04

Op Dinsdag 1 Augustus het belangstellendes en belanghebbendes by die parlementsgebou aangemeld vir die eerste dag van die openbare sittings oor die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Catrina Wessels gee ’n oorsig van die dag se gesprekke.

AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-04

AVBOB het ’n nuwe poësiekompetisie met die tema Ek wou nog sê ... geloods. Gedigte kan in enige van Suid-Afrika se amptelike tale ingeskryf word en skrywers ontvang R300 vir elke gedig wat gekeur word vir publikasie op die kompetisiewebwerf.

Language awareness as a component of literacy: investigating narrative skills development of grade 3 learners

Irene Brand, Christine Anthonissen Academic research 2017-08-04

"A person who exhibits a good understanding of the rules and conventions of language use, both on a grammatical and on a communicative level, is said to have a well-developed language awareness. This ability extends beyond awareness of a speaker’s own first language to include other languages he/she may know."

A Heideggerian approach of landscape as dwelling in Breyten Breytenbach’s Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993)

Alwyn Roux, Hein Viljoen Academic research 2017-08-04

"Approaching landscape as dwelling is mainly concerned with the activities of mortals which form part of their dwelling on earth."

Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus

LitNet Aardklop 2017-08-04

"Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie."

’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993)

Alwyn Roux, Hein Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-08-03

"In hierdie artikel word geïllustreer op watter wyse landskap die domein van menslike en niemenslike agente word. Daar is dan ook gewys op verskillende aspekte van landskap in kontras met die taakskap, met die implikasie dat landskap nie net gesien word as ’n toneel in die verte nie, maar veel eerder as ’n wêreld wat bewoon word."

Nuwe AWS gee Afrikaans woema: 'n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Boeke en skrywers 2017-08-03

"Afrikaans is mooi en val lekker op die tong. Praat dit. Skryf dit."

Top