Pasgelaai
Die AWS, 100 jaar: middaguurgesprek (video)
2017-08-23"Frikkie Lombard het op 17 Augustus by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) gesels oor die geskiedenis van die Afrikaanse Taalkommissie, die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en wat gebruikers van dié nuwe uitgawe kan verwag."
Press release: Applications now open for the Baxter’s 2018 Zabalaza Theatre Festival
2017-08-23The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival is calling for applications from theatre-makers, directors, script writers, community groups and theatre companies to participate in the 2018 Zabalaza Theatre Festival. The deadline for applications is 18 September 2017.
BoekeJol 2017: ’n oorsig
2017-08-23"En wat ’n program was dit nie. As die noordelike provinsies se lesers afgeskeep voel omdat die oorwig van veral Afrikaanse skrywers in Kaapstad en omstreke is, was dit hul geleentheid om min of meer almal wat die afgelope jaar of wat ’n boek die lig laat sien het, te ontmoet."
Karoo explorers: interview with Chris Marais and Julienne du Toit
2017-08-23"Our latest book, Road tripper Eastern Cape Karoo, is what you will not find on Google about the people, the lifestyles, the snippets of history and the best hang-outs for travellers in this magical region."
Early one Sunday morning I set out and discovered South Africa: an interview with Luke Alfred
2017-08-23"I came from a walking and hiking family, so it’s a fairly natural activity for me. Walking gives you an interesting perspective into human time. I like its sense of scale and the activity’s meditativeness."
Gewone mense wie nie vloermoer gooi oor Victoria College in Stellenbosch nie
2017-08-23"Akademia is nuwe, hoofsaaklik virtuele universiteit, met 'n kampus in Orania ..."
LAPA Jeugromankompetisie 2017
2017-08-23Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017.
30 Junie 2016
2017-08-22"Sy sal terugkom. Sy sal uitvind en terugkom. Sy sal weet dit was ek, hoe ook al sy uitvind. Sy moet net uitvind. En as sy uitvind sal sy weet ek is nou wat sy wou gehad het. Ek moet net seker maak sy vind uit. En dan sal sy terugkom."
Access to research assistantship opportunities in global north and global south
2017-08-22"Ultimately, a more inclusive approach to research assistantships would lead to an increased number of skilled young researchers able to contribute significantly to the research capacity of a given institution."
Toegang tot navorsingsassistentskappe aan universiteite in die globale noorde en globale suide
2017-08-22"’n Meer inklusiewe benadering tot navorsingsassistentskappe kan lei tot ’n toename in die getal vaardige jong navorsers wat die vermoë het om tot die instelling se navorsingskapasiteit by te dra."
Katgedigte en ’n glasie sjerrie om die winterkoue te verdryf
2017-08-22Marié Jacobs bespreek drie katgedigte wat al op haar skoot kom lê het: “Hemel” deur Lina Spies, “in memoriam: Strooi” deur Marlise Joubert en “Levinia kat” deur Danie Marais.
FIJ van Rensburg (1922–2015)
2017-08-22"My grondoortuiging is dat skrywers mekaar nodig het. Veral in ’n gemeenskap soos die Afrikaanse. Sonder sy kuns is ’n gemeenskap ’n ongesoute stuk vleis, en sonder voeding van die kant van sy gemeenskap stel dit die skrywer aan die gevaar van bloedarmoede bloot." Lees oor FIJ van Rensburg se lewe en werk.
Press release: Jozi Book Fair 2017 programme
2017-08-22The 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September in Johannesburg. The theme is Women and literature.
Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen
2017-08-22Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.
Persverklaring: Boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk
2017-08-22Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk op Donderdag, 14 September om 17h30 vir 18h00 op Stellenbosch.
Rooi son
2017-08-22"Hy het na die restaurant om ons beduie, die kerse in die papierlanterns, die bamboesplantjies, die afdrukke van Japannese skilderye wat ek toe besef het moontlik nagemaak is. Teen ’n muur was die Japannese vlag met die rooi son daarop. Dit het meteens vreemd in Suid-Afrika gelyk."
Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop
2017-08-22Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van My storie van hoop deur Hykie Berg op Donderdag, 28 September om 09h00 vir 09h30 in Pretoria.
