Pasgelaai

Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2017-07-21

"Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: 'Slaan my met ’n pap snoek!'"

Makhosi Khoza vir president?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-07-21

"Ons vergeet dat die mense wat nou in beheer van die land is, dikwels geweldige sielkundige letsels het as gevolg van dinge wat in exile gebeur het."

Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie

Naomi Meyer Teater 2017-07-21

"Mense in magsposisies moenie namens ander praat nie. Ek vind die toneelstuk het slim hiermee omgegaan: dis kragtig om nie almal se stories te vertel nie, maar dit jou net te laat verbeel."

Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog

Naomi Meyer Menings 2017-07-20

"Kom ons vier die lewe en die werk van ’n man wat ver van hier gewoon het, jare gelede, en wat ons vry maak omdat kuns vry maak. Kom ons wees vry soos wat kuns ons vry maak, ’n viering van kuns."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-20

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Heiliger deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LitNet: Jou 67 woorde

LitNet Nuusbrief 2017-07-20

LitNet: Jou 67 woorde

Soen langs die pad

Hans Pienaar Poësie 2017-07-19

"Jy lag vir my, sê kom
kom en haal my uit die kar
en vat my aan die hand na
die stroom"

Nat soen op wang

Hans Pienaar Poësie 2017-07-19

"Jou nat soen op my wang voor jy weg is
het my laat wens ek kon proe of daar nog
iets oorbly van gisteraand"

Soen in kroeg

Hans Pienaar Poësie 2017-07-19

"Ek het ’n man gesien wat ’n vrou wou
soen en toe hy haar vind het hulle gehurk
op die ente van hul stoele"

Soen by ’n begrafnis

Hans Pienaar Poësie 2017-07-19

"Jou mond het tuitgemaak
toe jy my soen, soos ’n tulp s’n"

Making Africa Work: a book review

Willie Breytenbach Books and writers 2017-07-19

"Manufacturing in Africa has suffered: firstly, during colonial times, when raw materials were exported, as beneficiation took place abroad; and secondly, today, as China does the same."

The changing meaning of the Voortrekker Monument: heritage gain or heritage loss?

Anton van Vollenhoven Academic research 2017-07-19

"Monuments form part of the cultural heritage of a country, and heritage management implies that a historical site has meaning for the contemporary community."

D.J. Opperman's covenant with God who creates: an interpretation of Heilige beeste and Negester oor Ninevé

Lina Spies Academic research 2017-07-19

"In my investigation into the religious motif in Opperman's poetry in this article I come to the conclusion that in the most important poems in Opperman’s first two volumes of poetry, the God of the Old Testament is revealed as the Creator and Covenant God. Opperman, as a man and poet, gives his own individual meaning to the covenant."

Mik-en-tik teenoor selfgerigte leer en toetsbordvaardigheid

Elsie Lubbe, Estelle Kruger Onderhoude 2017-07-19

"Dit sal vir my wonderlik wees as ek dit kan regkry dat leerders in Suid-Afrika ook die waarde van toetsbordvaardigheid in die tegnologiese era waarin ons ons bevind kan besef en hierdie vaardigheid ook reeds in laerskole (vanaf graad 4) in ons Suid-Afrikaanse skole onderrig kan word."

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Frans Cronje, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-19

"Wanneer ’n mens na die pas van globale tegnologiese vordering kyk, is dit selfs meer onaanvaarbaar dat Suid-Afrika sulke swak onderwysresultate lewer, veral met betrekking tot wiskunde. Dit is net so waansinnig om Suid-Afrikaanse politici te sien kibbel oor wie die grond of die myne behoort te besit wanneer die toekoms van welvaartskepping lê by wat in mense se koppe aangaan."

Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies?

Anton van Vollenhoven LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-07-19

"Monumente word maklik die slagoffers van diegene met sienswyses wat verskil van dit wat die monument simboliseer. Gevolglik is daar sedert 1994 by die Voortrekkermonument pogings aangewend om persepsies van die publiek ten opsigte van die monument te verander."

Offerande deur Chanette Paul: ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Boeke en skrywers 2017-07-19

"Offerande noop die leser op die donker vasteland om introspeksie te hou oor sy of haar Afrikaanskap." 

D.J. Opperman se verbond met die skeppende God: ’n Interpretasie van Heilige beeste en Negester oor Ninevé

Lina Spies LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-07-19

“Op grond van die religieuse gedigte waarop ingegaan is, kan myns insiens die afleiding gemaak word dat die Ou-Testamentiese God van die Verbond die God van die digter Opperman is aan wie hy in meerdere gedigte met sy eie aksente poëtiese gestalte verleen.”

Demokrasie en Suid-Afrika in 2017

Menán van Heerden, Chris Nelson Onderhoude 2017-07-19

"Sedert die oorgang na ’n inklusiewe demokrasie in 1994 het ek, soos miljoene mede-Suid-Afrikaners, met die vraag geworstel: Is ’n inklusiewe demokrasie in Suid-Afrika volhoubaar gegewe die traumatiese ervarings wat die samelewing op velerlei terreine gedurende die apartheidsera deurloop het?"

Lakenwit

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-07-18

"Toe die polisie in die skemerte inry, bly Thebo en ek daar staan. Ons luister na elke ritsel, elke voëltjie wat fluit en hoor die nagmerries weergalm."

Top