Pasgelaai
Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries
2017-07-11Die bekendstelling van Deeg deur Theresa de Vries vind op Donderdag 20 Julie 2017 in die Paarl plaas.
Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes
2017-07-11"Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing."
Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander
2017-07-10"Magiese realisme veronderstel 'n realistiese uitbeelding van die werklike wêreld met 'n onverwagse verskyning van die magiese of bonatuurlike. Dit is daardie buitengewone oomblik in 'n doodgewone toneel wanneer die alledaagse heilig word en die heilige alledaags."
Bekendstelling in Pretoria: Die wêreld van Charlie Oeng
2017-07-08Willie Burger gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman Die wêreld van Charlie Oeng. Maandag 10 Julie, 17:30 vir 18:00, Brooklyn Mall, Pretoria.
Inskrywingsvorm: Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
2017-07-07Die ATKV-Skryfskool van Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan. Hier is nog inligting.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2017
2017-07-07Oor: die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds; kommentaar op die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans se AJV op 16 September tydens die Tuin van Digters-fees op Wellington; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 Media24 Boeke Literêre Pryse; sperdatums vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en die Woordfees se Kortverhaalkompetisie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; nuwe Afrikaanse boeke in Julie
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2017
2017-07-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die wenners is aangekondig
2017-07-07Dit is skoolvakansie en LAPA Uitgewers wil almal aanmoedig om ’n boek te lees. Daarom gee ons in samewerking met LitNet agt lekkerleesboeke weg.
De Boerenopstand tegen Willem Adriaan van der Stel (1705–1707): De rol van “De Negen” Vrijboeren
2017-07-07"De vrijboeren hebben geen enkele politieke macht, Kaapse VOC-dienaren bezetten de belangrijkste posten. Bovendien komen de vele landerijen en vee-posten van de Compagnie in handen van de grotere ambtenaren, zogenaamd door aankoop. Zij worden aldus geduchte concurrenten van de vrijboeren."
Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures
2017-07-07The Daniel-Ben Pienaar lectures will take place from 17 to 20 July 2017 at Gallery University of Stellenbosch (GUS).
The influence of self-directed learning readiness level on the acquisition of the technique of touch-typing
2017-07-07"The QWERTY keyboard is used worldwide to key in data on computers. People who possess the technique of touch-typing with regard to keyboard skills are able to key in data much faster."
Power, the state and the church in South Africa
2017-07-07"If the church is asked to be aware of power or to focus on its workings, it should be done with great circumspection, lest the church, under the guise of being in tune with the latest and best social theory, ends up giving further legitimacy to a concept that is ultimately its own bastard offspring."
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak
2017-07-06"’n Buitelandse uitgewer kan nadat daar ’n ooreenkoms met ’n Suid-Afrikaanse uitgewer bereik is, by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aansoek doen om vertalingsbefondsing vir Afrikaanse werke in die volgende genres: romankuns, poësie, kortverhale, narratiewe niefiksie (biografieë, geskiedkundige en aktuele werke) of teksgebaseerde kinder- en jeugboeke."
Reglement vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2017-07-06Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak.
