Pasgelaai

Die juk van askese: Slawe in kloosters en kloosterlike huishoudings in die sendeling Johannes van Efese se Commentarii de beatis orientalibus

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-05-23

"Slawe funksioneer nie soseer as mense uit eie reg nie, maar as naamlose tekens van die rykdom en luukse lewe van die elite. Monnike kon hul eie slawe aanhou, selfs binne ’n klooster."

Kom kook en geniet op kykNET

LitNet TV 2017-05-22

"Kook en geniet het geen bekendstelling nodig nie. Dié eg Suid-Afrikaanse kookboek, wat ook die grootste verkoper in ons land se geskiedenis is, kry nuwe lewe en sal vanaf 5 Julie as ’n reeks op kykNET uitgesaai word."

Depressie, selfdood en Eugène N Marais

Jean Oosthuizen Menings 2017-05-22

"Karel Schoeman se onlangse dood het opnuut die aandag gevestig op ’n ander groot Afrikaanse letterkundige, Eugène Marais, wat besluit het om ’n einde aan sy lewe te maak."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kamikaze deur Rudie van Rensburg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-22

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Kamikaze deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-05-22

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 8-leerders.

Die hobbit: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-22

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die hobbit, waar vertaler Janie Oosthuysen oor haar vertaling van JRR Tolkien se boek sal gesels.

Kortlyste vir Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-22

Gevestigde sowel as nuwe skrywers ding vanjaar mee om die Media24 Boeke-pryse wat in Junie toegeken word. Hier is die kortlyste.

Pelgrimshoop deur Ronel Nel: ’n resensie

Alta Cloete Resensies 2017-05-22

"Die historiese aspek van die roman word besonder knap hanteer. Telkens word ’n vergange tydvak se lewenswyse en omgewing so geteken dat dit selfs jonger lesers helder voor die oog sal staan."

Kiekies van die KKNK se Kannas 2017

Izak de Vries KKNK 2017-05-22

"Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand (15 Mei) op die Nasdak oorhandig. Hier volg ’n aantal visuele indrukke van die aand, soos gesien deur Izak de Vries se lens."

Die waarheid oor verhoudings deur Stefan Blom: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2017-05-19

"Die handleiding bevat algemeen-bekende feite, maar omdat so baie verhoudings sneuwel, is bevestiging soms nodig. Veral wanneer dit knap saamgevat word."

The play that goes wrong by Theatre on the Bay

Maryke Roberts Teater 2017-05-19

"Britse gehore het dit beskryf as Fawlty Towers gemeng met Noises off en ’n raker beskrywing is bykans onmoontlik. Maak nie saak wat jou bui is as daardie teaterligte doof nie, jy kan nie vir lank stug bly nie."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-05-19

Oor: Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017); digitale e-boekeboewery; PEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit van Kaapstad; 'n gesamentlike verslag deur PEN International, PEN Afrikaans en PEN South Africa oor die stand van uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; groot belangstelling in resensiekursus; Trippel-7-deelnemers op RSG – Oom Bokkie Saal en Oom Peetie Swartz; die wenners van die 2017 UJ-pryse; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-19

"Is hierdie gemeenskaplike voorouer dan 'God' ...?"

Rymkletser HemelBesem by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-05-19

"Die Afrikaanse rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as HemelBesem, is op 26 Mei die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Durbanville-bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-19

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 30 Mei, waar skrywer Rudie van Rensburg met Maryke Roberts in gesprek sal wees.

AWS vier 100ste bestaansjaar met googleloer, hommeltuig en poenankies

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-18

"Die elfde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) word op 3 Augustus 2017 bekendgestel – 100 jaar nadat Afrikaans vir die eerste keer amptelik met dié standaardnaslaanbron vir spelling en skryfwyse bereël is."

LitNet: Spookdorpe

LitNet Nuusbrief 2017-05-18

LitNet: Spookdorpe

Strangeness as opportunity: Some thoughts on the hermeneutical potential of an uncomfortable concept

Bernard Lategan Academic research 2017-05-18

"Instead of domesticating the stranger and trying to absorb the other into the world of the self, otherness must be allowed to retain its integrity and to do so in all its sharpness."

Beauty and the beast: An investigation of the usefulness of online mediation in family disputes in South Africa

Amanda Boniface, Andreas Velthuizen Academic research 2017-05-18

"The existing forms of mediation in communities, such as the traditional community-based mediators who work in community centres, must be expanded to enable community mediators to mediate in family disputes in accordance with traditional mediators."

Filosofiese ontkenning van insig

CM SêNet-briewe 2017-05-18

"Wysgere weier al vir eeue ..."

Top