Pasgelaai

Being Kari: an interview with Qarnita Loxton

Qarnita Loxton, Naomi Meyer Books and writers 2017-05-16

"I also wanted to write about an adult love relationship, and in the Cape Town context, it seemed authentic to include an intercultural relationship which raised questions of identity."

Baxter Theatre Centre launches 40/80 public fundraising initiative

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-05-16

"This simple and accessible campaign is a fundraising drive inviting the public and the business sector to join them in turning a 40-year legacy into an 80-year commitment, thereby ensuring that this illustrious legacy will continue for future audiences and artists."

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-16

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Vat jou hele hart wat Saterdag 20 Mei op Stellenbosch plaasvind.

Antwoord op Jan Rap se laaste brief

LitNet SêNet-briewe 2017-05-16

"Laat ek maar ook begin met ʼn aanhaling uit ʼn vorige brief van jou ..."

Noord-Korea-missiel

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-16

"Kan VSA weer oorlog teen Noord-Korea bekostig?"

Shortlist of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced

LitNet Books and writers 2017-05-16

“The shortlisted books always reflect what is happening in our society and this year it’s clear that the political has become the personal, and that we have to look at what happened to find out who and where we are today."

Guardians of the galaxy Vol 2: a film review

Réney Warrington Film 2017-05-15

"I admit my heart once again fluttered when I sat down and ogled the fans, lights and race car-type seats. Would going to the movies become an experience again? Would I anxiously anticipate the release of intriguing titles?"

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Pretoria-bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-15

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 25 Mei, waar skrywer Rudie van Rensburg met Ilse Salzwedel in gesprek sal wees.

Local film clinches 8th award at New York film festival

LitNet Film 2017-05-15

"Local film Krotoa will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics."

Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-05-15

"Die feit dat daar, sover my kennis strek, geen klagtes gebring is ná die Wilde Als-byeenkoms nie, is dalk die duidelikste aanduider dat selfs die kritici weet hulle kritiek sal nie objektief staande bly nie. Daar is immers ’n reuseverskil tussen dogma waarmee jy nie saamstem nie, en haatspraak."

Veer in die hoed vir mediapresteerders

LitNet Leefstyl 2017-05-15

"Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies gefokus op die belangrike rol wat die media in die samelewing speel." Hier is vanjaar se wenners.

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Hans Pienaar Resensies 2017-05-15

"Is Afrikaners ’n minderheid? ’n Mens sou nie so dink as jy na sommige sosialemedia-poste kyk nie – dié in die trant van 'So kan dit nie langer aangaan nie, ons moet nou van die man ontslae raak.'"

Get up! Stand up! by Mark Heywood: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-15

You are invited to the launch of Get up! Stand upin Cape Town, where author Mark Heywood will be in conversation with Redi Thabi.

Judaisme vs Zoroastrianisme

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-15

"Esra en die Torah. ..."

Uitnemende verstandelike sege

CM SêNet-briewe 2017-05-14

"Dit is met trots dat die mens kan weet  ..."

Is God 'n gevangene van dogma?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-14

"Vir Katolieke is God 'n Katoliek ..."

Protea Boekhuis vier 25 jaar van publikasies

Suki Lock Boeke en skrywers 2017-05-12

"Tyd. Ons meet dit in sekondes, minute, ure. Later word die ure dae, maande en selfs jare. Vyf en twintig jaar om spesifiek te wees, en ná ’n kwarteeu van boeke uitgee, is Protea Boekhuis nog volstoom op pad vorentoe."

PEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit Kaapstad

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-05-12

"PEN Afrikaans neem met misnoeë kennis dat geen vordering nog gemaak is in die sage van kunswerke wat uit sekere lokale van die Universiteit Kaapstad verwyder is nie."

Goede Hoop, Rijksmuseum en Vrije Universiteit Amsterdam inspireren tot het opruimen van de brokstukken van het kolonialisme

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-05-12

"Het is ontzaglijk verrijkend om te horen hoe stemmen uit andere universums tot ons doordringen en de deur wagenwijd openzetten om vrij, di zonder koloniale smet te denken."

Gebed, opgedra aan Karel Schoeman

Dirk Hattingh Poësie 2017-05-12

"vou my dan toe met U lappieskombers
die groot een met die baie blokkies"

Top