Pasgelaai

Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-07-26

"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."

High school teachers’ experience of psychological violence in the Free State

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten Academic research 2017-07-26

"Despite the high incidence of psychological violence among teachers, the teachers are often reluctant to report psychological violence because, among other things, they fear possible intimidation and harassment at the hands of the perpetrators."

Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-07-26

Die Zuid-Afrikahuis bied in September ’n opwindende program aan, met onder andere ’n Afrikos-kookwerkswinkel en vertonings van ’n Suid-Afrikaanse dokumentêr en film. Daar is ook die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien.

Hoërskool-onderwysers in die Vrystaat se ervaring van psigologiese geweld

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-07-26

"In die lig van Suid-Afrika se behoefte aan onderwysers kan die land en die onderwyssektor nouliks ’n verlies aan onderwysers as gevolg van psigologiese geweld bekostig."

Die apies se dieretrein deur Rosamund Haden

LitNet Boeke en skrywers 2017-07-26

Hierdie prenteboek is ’n visuele fees, geskryf in humoristiese rym wat oud en jonk sal vermaak en bekoor. Blaai hier deur die prenteboek en vind uit hoe jy een van drie eksemplare kan wen. 

Putative self-defence as a defence in South African criminal law: A critical overview of the uncertain path to Pistorius and beyond

Rinda Botha Academic research 2017-07-26

"In crime-ridden societies such as South Africa it often happens that people genuinely though mistakenly believe that their lives are in danger and that, should they act, they would be acting in self-defence. When these people are then criminally prosecuted and suddenly find themselves in the dock, the only defence available to them is putative self-defence."

ATKV en Afrikaans

Frik Lotz SêNet-briewe 2017-07-26

"Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak ..."

ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad

LitNet Musiek 2017-07-26

"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."

Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná

Rinda Botha LitNet Akademies (Regte) 2017-07-25

"In misdaadgeteisterde Suid-Afrika glo mense dikwels verkeerdelik dat hulle in lewensgevaar verkeer en derhalwe in noodweer optree. Wanneer hierdie persone hulle dan skielik in die beskuldigdebank bevind, is putatiewe noodweer die verweer waarop hulle kan steun."

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

Eunice van der Berg, Naomi Meyer Onderhoude 2017-07-25

"Uiteindelik is die reeks ’n wonderlike erkenning vir my ma se lewenstaak."

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2017-07-25

Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Liné Loff, Marinda Uys Onderhoude 2017-07-24

"Daar moet liefs nie op grond van foto's alleen besluit word om die eiendom te huur al dan nie. Daar is verskeie redes, waarvan persepsie een is. Foto's kan vir seker nie die nodige inligting verskaf wat nodig is om ’n ingeligte besluit te neem nie."

Baby driver: a film review

Réney Warrington Film 2017-07-24

"All in all, Baby driver is an unexpectedly beautiful dance between love, music and kick-ass car chases."

Die aarde ...

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-07-24

" ... en son."

Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2017-07-21

"Iets wat besonder voortreflik gedoen word, is die slotsinne van die tonele. Dit dra ’n sekere finaliteit oor. Die sinne is sober en oorwoë."

Quarantine

Heidi Henning New writing 2017-07-21

"Something is birthing
a nameless malady ..."

dit snoer my stem

Elize Koch Poësie 2017-07-21

"dit snoer my stem:
die opeenstamelende woorde van die
wyses  die slimmes  die bereisdes en die beleesdes"

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1

LitNet Skryfkompetisies 2017-07-21

LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.

The Odyssey: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-07-21

"Met planeet Aarde se voortbestaan wat ernstig bedreig word, is die verskyning van hierdie biografiese prent oor die oseanograaf Jacques Cousteau (puik vertolk deur Lambert Wilson) tydiger as ooit."

Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration

Menán van Heerden, Bernice Nieuwendam Onderhoude 2017-07-21

"The whole story needs to be told: how the people were stolen from Africa, how inhumane the journey to the Americas was and how they deprived Africa of its human capital."

Top