Pasgelaai

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-27

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waar hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.

Firepool by Hedley Twidle: book launch

LitNet Books and writers 2017-06-27

You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.

US Woordfeesbundel in derde jaar

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-06-27

Die US Woordfeesbundel, wat baie goed deur lesers en skrywers ontvang en gesteun is, beleef in 2018 sy derde jaar. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017. Hier is meer inligting.

Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer

Estelle Kruger, Milton van Wyk Onderhoude 2017-06-27

"Ek het deur my onderwysloopbaan eerstehands bepaalde kritiese dilemmas ervaar. Van die dilemmas is dat die betekenis van onderwys radikaal verander het en dat dit uitsluitlik gemik is op prestasie, uitsette en effektiwiteit."

Nou watse Springbok is hulle?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-06-27

"Die senior Nasionale rugbyspan heet die (Spring)bokke ..."

Aftrede

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-27

"Raed-na-gael, so gaan ek aftree ..."

“Die weg van eer en die weg van grootheid”

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-06-26

“Jan Celliers is van alle contemporaine Afrikaanse schrijvers het meest vertegenwoordigd in de Utrechtse oorlogstijdschriften.”

Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys

Jerzy Koch, Karen Kuhn Seminare en essays 2017-06-26

"Breyten lees sy verse voor in Afrikaans en die klanke skuur soos Herbert se vis teen my hart en diafragma en gee ’n tong en stem vir Afrikaans ver anderkant haar grense. Breyten, in oormaat geluk en in oormaat dankie dat jy eenheid deur Afrikaans bevorder."

Akademiepryse 2017: Stellenbosch-bekroningsgeleentheid

Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-26

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Woensdag 22 Junie op Stellenbosch hul suidelike bekroningsgeleentheid aangebied. Vyftien pryse is by dié geleentheid oorhandig.

Press release: Winners of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced

LitNet Books and writers 2017-06-26

The 2017 winners of the Sunday Times Literary Awards were announced on 24 June.

Behandel Zuma regverdig

Tiens SêNet-briewe 2017-06-26

"Jacob Zuma het in Zoeloeland grootgeword ..."

Klug

CM SêNet-briewe 2017-06-26

"Die ophef wat van woorde en lees gemaak word, is eintlik maar 'n liegstorie ..."

Turkey to stop teaching evolution

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-26

"Kontroversiële onderwerp?"

Goeie versies

CM SêNet-briewe 2017-06-26

"Dit verg jare se studie  ..."

Jou troudag: Kompetisiewenner aangekondig

LitNet Wen 2017-06-26

Lesers het vir LitNet vertel hoe hulle ideale troudag sal lyk en spesiale herinneringe aan hul groot dag gedeel. Die wenner van die kompetisie is Clari Niemand. Baie geluk!

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Jean Oosthuizen Menings 2017-06-25

"’n Hewige bekgeveg het die afgelope naweek tydens die laaste gesprek van die seminaar losgebars toe Breyten Breytenbach ’n knuppel in die hoenderhok gegooi het. In sy laaste toespraak het hy skerp te velde getrek teen die huidige stand van sake in die land."

Akademiepryse 2017: Hertzogprys vir poësie aan Antjie Krog – commendatio

Hein Viljoen Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Antjie Krog se Mede-wete is ’n sterk en ontstellende bundel, oorspronklik en vindingryk."

Akademiepryse 2017: Deleen Bekkerprys vir die beste draaiboek vir ’n dokumentêre TV-program in Afrikaans aan Richard Finn Gregory

Nico Luwes Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Die hele saak van uitsterwing van ’n taal wat nie meer in alledaagse omgang gebesig word nie, verhoog die impak en relevansie van dié dokumentêr in die huidige Suid-Afrika. Die wetenskaplike waarde van die dokumentêre film lê veral in die dokumentering van die Afrikaanse taal wat na meer as ’n eeu in isolasie weinig verander het en tot vergelykende taalstudies kan lei."

Akademiepryse 2017: Havengaprys vir fisiese wetenskappe aan Hendrik G Geyer

Jannie Hofmeyr Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"As uitmuntende navorser maak professor Geyer ’n enorme bydrae tot aspekte van kwantum meganika en word hy beskou as ’n pionier in die breë veld van nie-Hermitiese kwantumfisika, veral met betrekking tot PT-simmetriese kwantummeganika."

Akademiepryse 2017: Stalsprys vir maatskaplike werk aan Lambert K Engelbrecht

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Dit is veral sy werk oor supervisie van maatskaplike werkers, en die effek van ’n neoliberale diskoers op bestuur van welsynsorganisasies en dienslewering, wat plaaslik en internasionaal hoog aangeskryf word, en ’n besondere bydrae tot die ontwikkeling van maatskaplikewerk-teorie lewer."

Top