Pasgelaai
Die rooi leunstoel
2017-06-29"Hier by ons in Huis Najaar praat mense in die alledaagse wandel nie juis oor die hiernamaals nie. Die verwisseling van die tydelike met die ewige is in enige ouetehuis redelik algemeen."
Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)
2017-06-29"Baie insigte, waarskuwings, navorsing, diep denke en selfs drome is by die konferensie/regstelling/'wake' geuiter. Die gees van Dakar blyk tog nog meer as ’n mite te wees. Die eens vermaledyde gangers is steeds, dalk steekse, tog ernstige denkers."
Waarom sielkundiges sélf ook emosionele versorging benodig
2017-06-29"Dié eerlike erkentenis en dapperheid tot volgehoue selfsorg om [as sielkundiges self] te floreer, word dan ook die spieël vir ander."
Sirkus deur Irma Venter, ’n resensie
2017-06-29"Die verhaal spring nie net tussen vertellers nie, maar ook tussen die hede en verlede. Dit is ’n fynuitgewerkte program, met perfekte ruimte en beligting, musiek en tegniese opset, wat die gehoor verras, vermaak, gespanne en in afwagting hou."
Om te skryf: Leer terwyl jy oor kenners se skouers loer
2017-06-29"In Om te skryf is voorbeelde van goeie skryfkuns in verskillende style deur bekende plaaslike sowel as oorsese skrywers, joernaliste en akademici opgeneem. Die idee is dat die skryfstukke in Om te skryf jou nie net lei nie, maar inspireer."
Om te skryf: Veral in Afrikaans! Veral in Afrikaans!
2017-06-29"Die boek dek verskeie areas van skryf oor jouself, tot skryf oor die wêreld – kuns, media, om te definieer, om te oorreed en om te vertel. Met aspekte oor taal, kultuur en ervarings wat gedek word, is hierdie boek ook meer as lekker om nét as prosa vir vermaak te lees."
Vrystaat Kunstefees 2017: Kleinboer tussen tradisie en moderniteit
2017-06-29"Omdat Kleinboer se fiksie so outobiografies is, behoort sy drie boeke saam gelees te word, nes elkeen van ons van ons lewe slegs as een lang verhaal met kleiner hoofstukke sin kan maak."
Die Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool: ’n FMR-resensie
2017-06-28"Objektiewe skrywe van ’n verskrikkende werklikheid is sterker as enige fiksie. Ons is veel dank verskuldig aan die skrywer vir hierdie deeglik-nagevorsde verhaal."
The new wrongfulness test: A Trojan horse endangering delictual principles?
2017-06-28"The trial judge pointed out that the existence of a legal duty on the part of the school to prevent injury to Jaco and the school’s failure to do so were common cause between the parties and not in dispute."
VraNet: Noodhulp en medikasie
2017-06-28Watter noodhulpitems en medikasie moet altyd in jou kas wees? Is dit belangrik vir jong volwassenes om daagliks vitamienaanvullings te neem? Is dit sinvol om jou simptome op Google op te soek ten einde vas te stel hoekom jy vreemd of siek voel? Liné Enslin gesels met Erika Drewes.
76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017
2017-06-28Julian Jansen was in standerd 5 (1976) op Laerskool Dr GJ Joubert in die Strand toe hy bewus geword het van die landwye studenteprotes teen Afrikaans in skole. Hy skryf hierdie bydrae vir Jeugmaand 2017.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust
2017-06-28LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
2017-06-28"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.
Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud
2017-06-28"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."
African Library: Who will catch us as we fall by Iman Verjee
2017-06-28"The Indian community of Kenya comes into strong focus in this recent novel, part family saga, part social analysis and part romance, set mainly in Nairobi and combining idealistic hope with some strongly satirical exposures of the city’s and the society’s ugly underbelly."
Nuut by LAPA in Junie
2017-06-28Bunny Chow, romerige marog, smoorsnoek, soetsuurlewer, vetkoek, isidudu, mashonza (mopaniewurms), wildspastei en botterhoender; gooi hierby ’n uitstekende riller en lekker liefde, dan weet jy hoe om die winter warm te maak!
Vonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat delikteregbeginsels bedreig?
2017-06-27"Die partye was dit eens dat die skool, wat die paaltjie op die speelgrond geplant het om ’n jong boompie te stut, ’n regsplig gehad het om beserings te voorkom. Onregmatigheid het dus vasgestaan."
Gifted: ’n filmresensie
2017-06-27"Hierdie film word hoog aanbeveel vir kykers wat ’n stewige drama verkies."
Die onskuld van Suid-Afrika se jeug
2017-06-27"Ons jongmense glo aan ’n demokrasie. Hulle glo dat veranderinge met die maak van ’n kruisie teweeggebring kan word. Selfs terwyl hulle ontnugter is deur hierdie spesifieke regering, is daar nog steeds geloof in die konsep van ’n regering."
Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing
2017-06-27Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.
