
Anton Döckel by Tuin van Digters in Wellington
Bekendstelling: Nuwe stemme 6
Red ons van: Hoor my lied
Nuwe stemme geskryf en verbind
om die klank agter
die woord (v)oor te dra
op die mikrofoon-verhoog
en gesaai:
Onthul net die dop van die saad
daar bly nog ses sluiers
om die pit te omfluister

