Pasgelaai
Bybel in Kaaps op RSG se Sondagjoernaal
2017-10-05"Jy moet ook verstaan dat daar baie verskillende vorms is van Kaaps, so hoe meer mense kan deel raak van die translation, hoe beter is dit vir ons, om ons ’n kans te gee om asem te haal en uit die skaduwee van Afrikaans te kom." Olivia M Coetzee het op 1 Oktober op RSG se Sondagjoernaal met Lizelle de Bruin gesels.
Heimwee
2017-10-04"Voor ek weet, sit ek in jou grootwordhuis. Dis nou ’n verlate, oorvol stoorkamer, maar die houtmeubels dra nog die reuk van heimwee."
Jaco Jacobs: Both sides of zero se regte aan Oneworld verkoop
2017-10-04"LAPA is baie trots om aan te kondig dat Jaco Jacobs se boek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word se wêreldwye Engelse regte pas verkoop is aan Oneworld, ’n uitgewery in Brittanje."
Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n lesersindruk deur Alta Cloete
2017-10-04"Die grootste waarde van hierdie roman lê in die oopskryf van die lyding en psigiese ineenstorting van ’n enkeling en die langdurige uitwerking daarvan op haar nasate. Dis ’n tragiese verhaal, ja, maar dis eintlik verfrissend dat ’n stoere Boervrou in haar menslike swakheid uitgebeeld word."
Raaiselkind: ’n filmresensie
2017-10-04"Raaiselkind is my lewe uitgespel op die silwerdoek. Ek was deel van ’n familie wat deur ’n erg gestremde broer vernietig is. Ek het ook kontak gehad met soortgelyke families. Ek kan derhalwe met gesag sê die draaiboek het die chaos perfek vasgevang ..."
Waarom die Bybel in Kaaps?
2017-10-04"Miskien gie dit mense hoep, mense soes daai vrou wat innie warme son voo daai cash loans gesit en wag het. Miskien kan hulle oek hoep kry ommie liewe differently te sien, as hulle die woord van God kan vestaan in hulle eie taal."
My Kroon
2017-10-04"Hoeveel keer het hy nie hierdie toneel in sy kop laat kom nie: die dag van afrekening. Toe sy ma met Sofina saam van die beroerte laat weet het, het hy besef hy sou nie meer sy pa met geweld hoef sit te maak nie."
Bybel in Kaaps: Johannes 6, deel 2
2017-10-04"Dit vesieke Ek julle: Wie in my gloe hettie iewige liewe. Ek issie brood wat liewe gie." Lees en luister Olivia M Coetzee se Bybel in Kaaps-vertaling.
Foto's en video's: kykNET-Rapport Boekpryse 2017
2017-10-03Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Saterdag 30 September 2017 in Kaapstad bekend gemaak.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gister is verby deur Juanita Aggenbach
2017-10-03LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Gister is verby deur Juanita Aggenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Commendatio: kykNET-Rapport Boekresensent van die jaar 2017: Fiksie – Danie Marais
2017-10-03"Die resensie is ’n skitterende voorbeeld van hoe die gesprek rondom boeke kan uitkring en deel word van die breër diskoers rondom politiek, seksualiteit en identiteit – eintlik enige onderwerp of aktuele kwessie – en lesers bedag kan maak op gebeure en ontwikkelinge in die boekwêreld, maar ook in die breër samelewing."
Commendatio: kykNET-Rapport Boekresensent van die jaar 2017: Niefiksie – Emile Joubert
2017-10-03"Hierdie resensie is ’n uitstekende voorbeeld van toeganklikheid, sonder om gehalte prys te gee."
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuutfiksie 2017 – Hy kom met die skoenlappers, Valda Jansen
2017-10-03"Hy kom met die skoenlappers is ’n roman wat lees soos ’n memoir oor die gisters wat nooit heeltemal verby kan wees nie. Dit wentel om die maniere waarop die verlede die lewe van die moderne Suid-Afrikaner steeds vorm, wring en temper."
Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir film 2017 – Al wat ek weet, Marita van der Vyver
2017-10-03"Dink – nét vir ’n oomblik – aan die nuwe Afrikaanse treffers wat hierdie film gaan oplewer – die eerste volwaardige HipHop-fliek in Afrikaans!"
Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir fiksie 2017 – Huilboek, Ryk Hattingh
2017-10-03"Huilboek is ’n prestasie in hoe groot kragte in beweging gestel kan word deur ’n minimum aan woorde en vertoon – ’n waardige wenner van vanjaar se kykNET-Rapportprys vir fiksie."
Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir niefiksie 2017 – Emily Hobhouse: Geliefde verraaier, Elsabé Brits
2017-10-03"Die Hobhouse wat na vore kom uit Brits se vertelling is nie net ’n vreeslose kampvegter nie, maar ook juis ’n mens van vlees en bloed – iemand met angste, liefdes, teleurstellings, twyfel."
On the brink by Claire Bisseker: book launch
2017-10-03You are invited to the launch of On the brink by Claire Bisseker on 12 October in Cape Town.
Persvrystelling: Irma Eloff nuwe voorsitter van die SA Akademie
2017-10-03"In sy bestaan van 108 jaar is Eloff slegs die tweede vrou wat voorsitter van die Akademie word na Elize Botha wat tussen 1990 en 1992 die eerste vroulike voorsitter was."
Die diepblou see deur François Loots: ’n FMR-resensie
2017-10-03"Soos in sy vorige romans is magiese realisme weer aanwesig. Bewonderaars daarvan sal bly wees dat die onreële baie sterker as vantevore is."
Week van de Afrikaanse Roman 2017: eerste video’s
2017-10-03Die Week van de Afrikaanse Roman 2017 het op 29 September 2017 afgeskop. Hanné Koster deel videogrepe uit die eerste paar dae.
