Pasgelaai

Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk (Pretoria)

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-15

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 10 Oktober in Pretoria, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Hennie Lötter in gesprek sal wees.

Leuens, statistiek, en sommer bôls

Frans Rautenbach Rubrieke 2017-09-14

"Ek het altoos geglo, soos ek op skool geleer het, dat die span wat meestal die bal het, die beste kans staan om te wen. Maar is dit reg?" Frans Rautenbach skryf oor rugbystatistiek en Saterdag se wedstryd teen Australië.

Die Bergengel deur Carina Stander: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Elzette Steenkamp Resensies 2017-09-14

"Met die lees van Carina Stander se Die Bergengel het ek uiteindelik besluit dat ek nou maar gerus kan voel oor die stand van fantasie in Afrikaans. Stander se pragroman is ’n waardevolle bydrae tot nie net die afgeskeepte fantasiegenre nie, maar ook die Afrikaanse letterkunde in sy geheel."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die einde van die storie deur Santie van der Merwe

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-09-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die einde van die storie deur Santie van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Musiek en dekolonisering: Mareli Stolp gesels met Etienne Viviers

Etienne Viviers, Mareli Stolp Onderhoude 2017-09-14

"Die tyd sal waarskynlik kom dat die argument gemaak word dat Westerse kunsmusiek nie in Suid-Afrika gespeel behoort te word nie, omdat dit verteenwoordigend van kolonialisme is."

Sosialemedia-gebruik en kinders: the good, the bad and the ugly

Hugo Theron, Naomi Meyer Onderhoude 2017-09-14

Hugo Theron is ’n kliniese sielkundige wat sy PhD-navorsing gedoen het oor die gebruik van sosiale media en die impak daarvan op tieners.  Naomi Meyer het hom gevra: "Wat is die beste raad wat jy vir ’n ouer kan gee ten opsigte van kinders, tieners en die sosiale media?"

Versoening en sosiale kohesie: ’n onderhoud met Elnari Potgieter

Menán van Heerden, Elnari Potgieter Onderhoude 2017-09-14

"Daar is al hoe meer die besef dat die aanspreek van ongelykhede deel vorm van die versoeningsproses." 

Gesprekke oor Krotoa en nadenke oor kultuurerfenis en -nalatenskap

Marike Bekker Seminare en essays 2017-09-14

"Wie besit die intellektuele eiendom van ’n etniese erfenis?" 

Hans se Boererate

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-09-14

"In my dokter se spreekkamer lees ek hierdie plaatjie:"

Bybel in Kaaps: Johannes 6, deel 1

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-09-14

"Hulle het Hom toe met oepe arms oppie boot ontvang, en toe hettie boot by die land angekom waanatoe hulle op pad was." Lees en luister Olivia M Coetzee se Bybel in Kaaps-artikel.

Monumente vernietiging as deel van bevryding?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-14

"Wat polities korrekte ideologiese saampraters en skrywers uit die oog verloor ..."

’n ope brief aan Dorian Gray deur Ruan Fourie: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2017-09-13

"Fourie is ’n ambisieuse jong digter. ’n ope brief aan Dorian Gray is ongelukkig ’n voortydige debuut wat ’n vraagteken laat hang oor die rol en verantwoordelikheid van die keurder en uitgewer in die publikasieproses."

Superspellers op ’n slimfoon

Michele van der Merwe Skole 2017-09-13

"Tieners lees en skryf deesdae toenemend meer, veral met die koms van sosiale media. Hulle dink dalk nie daaraan dat hulle spel(on)vermoë aan die groot klok gehang word, vir die hele wêreld om te sien, nie."

Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-13

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 7 Oktober in Stellenbosch, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Chris Jones in gesprek sal wees.

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-13

"Behalwe vir die dagga-aftreksels in brandewyn of mampoer ..."

Godsdiens in ZAR-skole verban tot 1876

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-13

"Selfs in die ou Transvaalse republiek, het dit Frederik Burgers sy presidensie gekos ..."

Interresante onderskeid tussen Boer en Afrikaner

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-13

"Ek het per ongeluk op Qoura-onderskeid afgekom ..."

“A postcolonial Umwelt cabinet”: questions about a transnational poetics in Afrikaans with reference to Marlene van Niekerk’s Kaar

Louise Viljoen Academic research 2017-09-12

"This article asks the question whether one can speak of a transnational poetics in the case of poets who write in a local and minor language such as Afrikaans."

Langston Hughes: The people’s poet who revolutionised the African-American literary tradition

Phil Ndlela Opinion 2017-09-12

"Hughes was no ivory tower type of intellectual. He was a true cultural revolutionary who celebrated the beauty of ordinary people, whose experiences he sought to centre."

“’n Postkoloniale Umweltkas”: die vraag na ’n transnasionale poëtika in Afrikaans aan die hand van Marlene van Niekerk se Kaar

Louise Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-09-12

"In hierdie artikel word daar ondersoek ingestel na die vraag of daar in die geval van Afrikaanse digters en ’n lokaal-geplaaste minderheidstaal soos Afrikaans gepraat kan word van ’n transnasionale poëtika."

Top