Pasgelaai

Hallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie

Nadia de Kock Resensies 2017-09-19

"Hekelaars sluit juriste, medici, D-studente, bedryfsielkundiges, bikers, wynplaasbestuurders en byderwetse oumas in. Mans hekel lustig saam en ’n hekelende apteker het onlangs laat weet dat ’n polisiemanvriend op aanbeveling van sy sielkundige begin hekel het om sy stresvlakke onder beheer te kry."

Elevation: the rising tide deur Helen Brain: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2017-09-19

"Lesers van jongvolwassene-literatuur en fantasieverhale behoort hierdie reeks as uitdagende, maar opwindende leesstof te ervaar."

Die donkie in Boerekultuur

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-19

"Reusedwerg, dinge word verromantiseer deesdae ..."

Hans, doen navorsing oor Brittanje

Tiens SêNet-briewe 2017-09-19

"Doen vir ons 'n bietjie navorsing oor Brittanje van sê so teen 1840 en vertel ons alles ..."

Nog 'n Helene Lewis emosionele plakker

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-19

"Die Spanjaarde se koloniale weermag het oorlog in 1896 begin ..."

Boekbekendstelling: Nou, hier deur Corné Coetzee

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-18

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Nou, hier op 30 September in Johannesburg, waar Corné Coetzee met Deborah Steinmair in gesprek sal wees.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Alles begin met Anna deur Annemari Coetser

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-09-18

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Alles begin met Anna deur Annemari Coetser, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 3

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-18

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die laaste groep inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n onderhoud

Juliana Coetzer, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-09-18

 "Van my kliënte het gevra: Vertel my storie. Vertel sodat ander daaruit kan leer. So is die boek gebore."

Piet Joubert as Pruisiese edelman (Otto von Bismarck?)

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-18

"Hy was hoof van ZAR-weermag ..."

Swart hond op my

Reusedwerg SêNet-briewe 2017-09-18

"Ek het my die afgelope paar jaar geleidelik van rugby distansieer ..."

Di Suid Afrikaanse Kook, Koek en Resepte boek - Elizabeth Jane Dijkman,1890

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-09-18

"Die outeur was Engels ..."

Persvrystelling: Aardklop spog met vier landbougesprekke

LitNet Aardklop 2017-09-15

"Van die land se voorste landbou-organisasies, waaronder AgriSA, sit by vanjaar se Aardklop-kunstefees koppe bymekaar oor verskeie brandpunte in dié bedryf."

Persvrystelling: Aardklop lok topdenkers vir warm gesprekke

LitNet Aardklop 2017-09-15

"Omtrent 40 van Suid-Afrika se invloedrykste denkers sak van 3 tot 7 Oktober op Potchefstroom toe vir nie minder nie as 12 gespreksreekse – die meeste ooit by ’n kunstefees in die land. Van politiek tot sake- en grondkwessies – feesgangers kan elke dag gratis saampraat oor die dinge wat hulle harte en koppe roer."

Persvrystelling: ATKV se nasionale klassiekesangkompetisie kuier weer in die Kaap

LitNet Musiek 2017-09-15

"ATKV-Muziqanto, ’n nasionale klassiekesangkompetisie vir jong volwasse sangers met ’n totale prysgeld van R105 000, is die ATKV se jaarlikse bydrae tot klassieke sang in Suid-Afrika." Die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto vind op 15 en 16 September 2017 plaas. Hier is nog besonderhede.

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 2

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-15

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is nog inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Dewald Koen Resensies 2017-09-15

"Venter se fyn waarnemingsvermoë is ’n aanslag op die sintuie. Soos ’n goeie reisskrywer slaag hy daarin om die omgewing waarin die karakter hom bevind, telkens deeglik en op amper poëtiese wyse te beskryf."

’n Verdiende loën

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-09-15

"Volgens Frédéric Bastiat, ’n eertydse Franse ekonoom, is daar net een verskil tussen ’n slegte en goeie ekonoom ..."

Kom ons treur

Breytie Breytenbach SêNet-briewe 2017-09-15

"O waar is ons digters en sangers wat ons kan help treur oor ons dooies, wat vir ons woorde kan gee waarmee ons kan greep kry op ons verwarring, wat namens ons die wanhoop kan verklank!"

LitNet: Jy en sosiale media

LitNet Nuusbrief 2017-09-15

LitNet: Jy en sosiale media

Top