Pasgelaai
Vier en beloon ons middelmatigheid ten koste van vooruitgang?
2017-07-28"Ons is ’n land met talentvolle, belowende jongmense. Hulle wil leer. Hulle wil vorentoe gaan. Dit het tyd geword dat politici padgee uit opvoeding, en opvoeders toelaat om op te voed."
Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer
2017-07-28"Hierdie boek is, in kort, ’n woordskildery van die nuwe Suid-Afrika soos dit vandag daar uitsien. Dit is ’n spieëlbeeld van ons as samelewing. Dit gee ons ’n prentjie waarin ons die tye waarin ons leef, kan herken. En dis allermins ’n mooi prentjie."
Imaging and imagining worlds: textual relationality in Wonderboom by Lien Botha
2017-07-27"Imagination and memory, in addition to temporal experience, are related to nostalgia. Nostalgia, the absolute impossibility to return 'home', where home is the genesis of the self, provides one possible interpretation for the open ending of the story."
Filmresensie: EXHIBITION ON SCREEN: Goya – Visions of Flesh and Blood
2017-07-27"Goya was ’n selfopgeleide kunstenaar wat eers op ses-en-dertig sy eerste opdragwerk van ’n Spaanse koninklike ontvang het, maar danksy toewyding en brandende ambisie is hy uiteindelik aangestel as die belangrikste hofkunstenaar van koning Charles III."
Om wêrelde te verbeel(d): tekstuele relasionaliteit in Wonderboom (Lien Botha)
2017-07-27"Verbeelding en geheue hou, naas tydsbelewing, met nostalgie verband. Die onmoontlikheid om na die tuiste as beginpunt van die self terug te keer, wat nostalgie definieer, bied gevolglik een interpretasiemoontlikheid vir die oop slot van die verhaal."
Nog ’n boekbonanza met die komplimente van Taalgenoot
2017-07-27"PEN Afrikaans deel sedert 2015, met die vriendelike vergunning van Taalgenoot se redaksie, dié kwartaallikse tydskrif se boekverwante inhoud op ons webportaal. Met die Herfs 2017-uitgawe van Taalgenoot is ons samewerking uitgebrei met die eerste in ’n nuwe rubriekreeks wat PEN Afrikaans aanbied: Boeke wat skrywers laat skryf."
Hoekom ons nie een nasie is nie
2017-07-27Bart van der Meer, wat in Suid-Afrika woon en hier ’n toergids is, skryf ’n brief vir sy neef in Nederland. | Bart van der Meer, who is a tour guide and lives in South Africa, writes a letter to his cousin in the Netherlands.
Bekendstelling in Stellenbosch: Die wêreld van Charlie Oeng
2017-07-27Louise Viljoen gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Saterdag 5 Augustus, 11:00, Protea Boekwinkel, Stellenbosch.
From Catch-22 to 9/11
2017-07-27America’s Donald Trump and North Korea’s Kim Jong-un – not the two leaders to inspire confidence in a safe future for the earth. Their baring of teeth at each other in recent months reminds Hans Pienaar of the bombing of Hiroshima, the anniversary of which is on 6 August.
Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017
2017-07-27Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18 tot 22 Julie in Bloemfontein plaasgevind. Izak de Vries deel van sy feesfoto's.
’n Wolf in skaapsklere: ’n Onderhoud met Kobus Galloway
2017-07-27"’n Wolf in skaapsklere is ’n opvoedkundige Afrikaanse boek wat idiome uitbeeld deur middel van illustrasies en dit pret maak vir mense om te leer."
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Nederlandse recensie
2017-07-27"Hij laat ze uiteenvallen in twee, soms drie, een enkele keer nog meer deeltjes en laat dan telkens een ander personage aan het woord, zoals in een caleidoscoop die de lezer verrast met een wirwar van veelkleurige elementen."
Persvrystelling: Miljoene vir studie in Afrikaans
2017-07-27"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rand beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline. Studente wat vir ’n meestersgraad of doktorsgraad by enige universiteit in Suid-Afrika wil inskryf, kan aansoek doen."
Megaboere: ’n resensie
2017-07-27"In Megaboere neem Wynand Dreyer, die vervaardiger van die TV-reeks, die leser tot op die voorstoep van 19 merkwaardige boere. Dis visionêre individue wat ’n ongelooflike ondernemingsgees openbaar en nie konformeer tot middelmatigheid of hulle omstandighede nie."
Churchill: ’n mening
2017-07-27"Churchill sal nou nie enige prys vir historiese akkuraatheid wen nie, maar die verloop van die storie sal ook nie ’n persoon verveel nie."
Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie
2017-07-26"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."
High school teachers’ experience of psychological violence in the Free State
2017-07-26"Despite the high incidence of psychological violence among teachers, the teachers are often reluctant to report psychological violence because, among other things, they fear possible intimidation and harassment at the hands of the perpetrators."
Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2017
2017-07-26Die Zuid-Afrikahuis bied in September ’n opwindende program aan, met onder andere ’n Afrikos-kookwerkswinkel en vertonings van ’n Suid-Afrikaanse dokumentêr en film. Daar is ook die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien.
Hoërskool-onderwysers in die Vrystaat se ervaring van psigologiese geweld
2017-07-26"In die lig van Suid-Afrika se behoefte aan onderwysers kan die land en die onderwyssektor nouliks ’n verlies aan onderwysers as gevolg van psigologiese geweld bekostig."
