Pasgelaai

Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n resensie

Helize van Vuuren Resensies 2017-08-02

"Selde is ek so beetgepak deur ’n Afrikaanse roman, so gefassineer en beïndruk, so besig gehou, selfs na ’n tweede lees. Met SJ Naudé se Die derde spoel is daar ’n formidabele nuwe stem in Afrikaans, stewig gevestig."

Taalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid: ’n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders

Irene Brand, Christine Anthonissen LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-08-02

"Kuns is ’n medium wat baie beskrywende taalgebruik ontlok, wat nuttig is in die ontwikkeling van narratiewe. Kuns kan dus benut word om mondelinge storievertelvermoëns te ontwikkel en vas te lê om sodoende ook taalbewussyn te bevorder."

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Menán van Heerden, Ernst Kotzé Onderhoude 2017-08-02

"Die publikasie daarvan is glad nie kommersieel van aard nie, maar in die eerste plek akademies, omdat ’n vertalende woordeboek waarskynlik een van die beste maniere is om die woordeskat, uitspraak en kulturele agtergrond van tale met mekaar te vergelyk."

Uitnodiging: Bestekopname – digitisering van Afrikaanse publikasies

LitNet Menings 2017-08-01

Daar is verskeie nasionale en internasionale instansies wat tans – om verskeie redes – Afrikaanse materiaal digitiseer. Alle instansies wat gemoeid is met of belang het by die digitisering van Afrikaanse bronne word na ’n gespreksgeleentheid op 16 en 17 Augustus in Pretoria genooi.

Video: Fritz Ponelis-gedenklesing

Liné Loff Akademies en skole 2017-08-01

"Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands het op 27 Julie hul tweejaarlikse Fritz Ponelis-gedenklesing aangebied. Die lesing, getitel 'Veelsydigheid en vernuwing in die werk van Fritz Ponelis', is vanjaar deur Rufus Gouws gelewer. Hier is ’n video-opname van die lesing."

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-01

LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.

Persvrystelling: Taaldag 2017

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-08-01

Die Afrikaanse Taalraad en Afrikaanse Taalmonument bespreek ’n aantal interessante vrae oor Afrikaans se herkoms en vestiging as volwaardige taal tydens die Taaldagvieringe op 26 Augustus 2017. Die sprekers is Christo van Rensburg, Anzil Kulsen, Imam Hashim Salie en Charlyn Dyers.

Die wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-01

Etienne Bloemhof gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Donderdag 17 Augustus, 10:00, Atterbury-teater, Pretoria.

Dunkirk: ’n filmbespreking

Emile Coetzee Film 2017-08-01

"’n Ervare en diepsinnige regisseur met ’n ingeligte draaiboekskrywer is dus nodig om die gravitas van hierdie suksesvolle ontruiming en die impak wat dit in die Britse publiek se psige gelaat het, tot vervulling op die silwerskerm te bring."

Wat beteken inklusiwiteit?

Mercy Kannemeyer Menings 2017-08-01

"Die ATKV se aankondiging het my laat wonder wat inklusiwiteit regtig beteken ..."

Kunstenaar van die lem: Etienne van Heerden se Die wêreld van Charlie Oeng

Marietjie Lambrechts Boeke en skrywers 2017-07-31

"Al die versigtig gekose woorde, frases en sinne pas in mekaar soos in ’n legkaart wat onvoltooid sou wees as daar maar net een stukkie ontbreek, miskien onbenullig op sigself, maar onlosmaaklik deel van ’n groter, voltooide geheel."

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 2

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2017-07-31

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.

Delilah now trending by Pamela Power: book launch

LitNet Books and writers 2017-07-31

You are invited to the launch of Delilah now trending on 19 August in Stellenbosch. Author Pamela Power will be in conversation with Karin Brynard.

Die derde spoel deur SJ Naudé: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2017-07-31

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die derde spoel op 26 Augustus in Stellenbosch. Skrywer SJ Naudé sal met Ingrid Winterbach in gesprek wees.

Persvrystelling: Vlooi en die byekoningin by die Kunstekaap

LitNet Teater 2017-07-31

Vlooi is in Augustus en September vir die 17de jaar weer op die planke. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar – skole en die publiek sal moet spring.

Afknouery en bullebakkery teenoor onderwysers

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Estelle Kruger Onderhoude 2017-07-31

"Slagoffers is bang om te praat, omdat dit aanleiding kan gee tot meer teistering. Hulle verduur dus die situasie met die hoop dat dit sal oorwaai en omdat dit hul bron van inkomste is wat hul nie kan verloor nie, en dit verklaar ook die geweldige trauma en spanning wat hul ervaar."

Hennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer

Anne-Marie Mischke In memoriam 2017-07-31

"Maar Hennie [Serfontein] kan in vrede rus: hy het enduit geleef en gewerk soos sy gewete aan hom voorgeskryf het."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-31

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Op pad deur Dana Snyman, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Wanneer ek my oë sluit

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-07-31

"Mense wat weet, blyk te vertel dat ons as geestelike wesens twee keer per dag vir ’n paar minute moet stil raak ..."

Vruchtbare bodem voor een "volksplanting": Dietse beschavingsretoriek van Gerrit Besselaar

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-07-28

"Ena Jansen neemt na veertien jaar als bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse taal-, letterkunde en geschiedenis afscheid van de Universiteit van Amsterdam. Het college waarmee zij haar ambt van leerstoelhouder afsluit, krijgt de titel 'Van Thandi de nanny tot Thandi de madam'. Bij aanvang van een korte terugblik wordt de historiek van de Amsterdamse leerstoel belicht." 

Top