Pasgelaai

Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie

Irna van Zyl Resensies 2017-08-14

"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."

Die dag toe die ANC die Kool-Aid gedrink het

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-08-14

"Wat agt jaar gelede ondenkbaar was, is nou feitlik onafwendbaar. Indien die ANC die volgende algemene verkiesing wen, wat glad nie verseker is nie, sal hulle waarskynlik in koalisie moet gaan."

Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius

Fransjohan Pretorius, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-08-14

"Ek dink ons almal se ervaring is egter dat soos ons ouer word, die geskiedenis vir ons belangriker word. Ek weet dat baie Afrikaanse ouers vir hul kinders van die Anglo-Boereoorlog en die konsentrasiekampe vertel en wil vertel."

Die groot drie: ’n onderhoud met François Verster

François Verster, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-08-14

"Die gevaar van satire is net dat jy nie die mán te veel moet speel nie, eerder die bal – val die onreg aan wat gepleeg word, nie alewig die persoon wat dit pleeg nie, anders kan die simpatie na die oortreder verskuif."

Shéri – Nes ek is: boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-08-14

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Shéri – Nes ek is op 14 Oktober in Bellville. Die skrywer, Shéri Brynard, sal met haar ma, Susette, oor die boek gesels.

Asemrowende stilte

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-08-14

"Die feit van die saak is, as ons drie nie onwettige vlugtelinge op ’n luukse skip was nie, kon ons dalk nou duisende mense se lewens gered het. Om nie eers te praat van ons eie lewens nie, maar hoe red jy iemand wat nie verdien om gered te word nie?"

BSV-slypskool 2017 met Etienne van Heerden

Corlietha Swart Slypskole 2017-08-14

"Die veelbekroonde skrywer Etienne van Heerden lei vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se nasionale slypskool vir ontluikende skrywers wat op Saterdag 26 Augustus 2017 plaasvind." Hier is nog inligting oor die slypskool.

Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag 2017

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-14

14 Augustus is Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag! Hier is nog inligting oor winskopies en deelnemende boekwinkels waar jy vandag Afrikaanse boeke teen afslagpryse kan koop.

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Maryke Roberts

Maryke Roberts Teater 2017-08-11

"Dit gaan nie in almal se smaak val nie; dit gaan te laf en oppervlakkig wees vir sommige ernstige teatergangers, maar vir wie dit kan sien en waardeer vir die lawwigheid, is dit beslis net wat die dokter voorgeskryf het."

ATKV-Woordveertjies: finaliste word aangewys

LitNet ATKV-Portaal 2017-08-11

Hier is die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies. Die wenners word op 8 September by Anura Landgoed buite Stellenbosch aangekondig. 

Atomic blonde: film review

Réney Warrington Film 2017-08-11

"In Atomic blonde, they managed to find the coolest, yet totally eighties, outfits for Charlize. The styling and lighting as a whole are perfect. The Atomic blonde delivers a love letter to a cold, blue and grimy Berlin, five days before the fall of the Berlin Wall."

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Phillip Louw Boeke en skrywers 2017-08-11

"Elke woord wat geskep of vasgelê word, elke poëtiese of prosaïese uiting en sekerlik elke hoëre funksie wat deur die bloedsweet van vele taalstryders verwerf is, is ’n gawe en voorreg. Dit moet gekoester en beskerm word, ja, maar die voorregte moet ook ruimhartig gedeel word."

Die lewe is ’n lied

Jan JP van der Merwe Menings 2017-08-11

"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."

Etienne van Heerden-veldsoirée

Darryl David Feeste 2017-08-11

"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."

LitNet: Jou verwagtinge

LitNet Nuusbrief 2017-08-11

LitNet: Jou verwagtinge

Neuroscientific findings on learning and becoming: Insights from two case studies

Petro van Niekerk Academic research 2017-08-10

"Neuroscience advocates for educational policies and curricula to embody a greater emphasis on humaneness and wholeness, and a lesser emphasis on the measuring of achievements, in order to bring about significance (meaningfulness), reverence and a sense of wonderment."

Ou stokke, diep wyn

Gerrit Rautenbach Kos en wyn 2017-08-10

Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is onlangs genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.   

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Danie Botha

Danie Botha Teater 2017-08-10

"Die ouditorium is vir jou gepak! Die meerderheid van die groot openingsaandgehoor sal later orent spring of steier vir ’n ovasie. Laasgenoemde klink nes die dreunings en die 'ontploffings' wat telkens onheil aankondig oor lord Edgar en lady Enid se landgoedwoning op Mandacrest."

Neurowetenskaplike insigte oor leer en wording aan die hand van twee gevallestudies

Petro van Niekerk LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-08-10

"Indien opvoeders in voeling is met hulle eie waardevoorkeure en affektiewe dimensies, waaronder ook emosionele intelligensie en vermoë om ander te motiveer of te inspireer, kan hulle ’n groot invloed uitoefen op hulle leerders se volwassewording."

Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika

Mareli Stolp Teater 2017-08-10

"Ek bly wel oortuig van die belangrikheid van die 'gees van die Fringe' (spirit of the Fringe), wat inherent radikaal is: die 'vrye toegang'-filosofie, wat verseker dat geen vooropgestelde ideologie van kwaliteit ter sprake kom nie, en wat geen kuratorskap of sensuur in terme van boodskap of inhoud toelaat nie en die kollig wat op eg Suid-Afrikaanse kwessies en probleme geplaas word wanneer teatermakers die forum gegun word om openlik en sonder oorsig hul waarhede te vertel."

Top