Pasgelaai
Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017
2017-08-21"This prestigious annual event offers accomplished musicians the opportunity of playing with a symphony orchestra on a professional concert stage. The emphasis of the festival is that it is a celebration of young musical talent and not a competition."
A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review
2017-08-21"Kalim Rajab’s collection is a readable and even-handed account of Harry Oppenheimer as a reticent philosopher-capitalist, leading readers to view him within the limits and possibilities of his time, and to appreciate in hindsight the flawed nature of his legacy."
Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie
2017-08-21"Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op lug bestaan, spesifiek op weeksdae vir ’n paar jaar, die radiogolwe vol."
Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe
2017-08-18Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend
2017-08-18"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-wedstryd is pas bekend gemaak. Die wenners word op 30 September 2017 saam met die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse in Kaapstad aangekondig."
BoekeJol 2017: fotoblad 1
2017-08-18Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.
Regstelaksie en kwotas in VSA
2017-08-18"Die afgelope week, was ons in SA oorlaai in Afrikaanse politieke korrektheid-media oor "white supremacists" vs politieke korrektheid ideologie-protesteerders in VSA ..."
Maretta Bellingan se rubriek oor Brenda Sithole
2017-08-17"Ek lees vanoggend Maretta Bellingan se klitsgras rubriek van 13 Augustus in Rapport ..."
Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017
2017-08-17Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die fees gedokumenteer.
Deficiencies of heritage impact assessment viewed from a historical perspective as revealed by a study of the history of Tokai Park, 1792–1910
2017-08-17"We call on historians to become involved in heritage impact assessment on a regular basis, which will help to raise the academic standard of the assessment process and enhance informed decision-making in heritage management and conservation."
Problematiek van erfenisimpakassessering vanuit ’n geskiedkundige perspektief soos bevind na ’n ondersoek van Tokaipark se geskiedenis, 1792–1910
2017-08-17"Deur terug te krabbel om waardevolle navorsingsveld te herwin, gaan Suid-Afrikaanse geskiedkundiges se benadering tot erfenishulpbronne die nalatenskap van die land dien. Dit is nie ’n kompetisie vir finansiële oorlewing of beheer nie, maar die geldigheid van ’n akademiese standaard wat op die spel is."
Allegations of adultery: actionable defamation?
2017-08-17"Allegations of adultery still put a person’s moral character and lifestyle in a bad light, are therefore defamatory in nature, prima facie wrongful, and should in principle still found a defamation action."
Vonnisbespreking: Bewerings van owerspel: gedingsvatbare laster?
2017-08-17"Bewerings van owerspel val duidelik binne hierdie kategorie en sal sekerlik die slagoffer se goeie naam of aansien in die oë van die redelike persoon nadelig tref. Huwelikstrou word steeds op grond van die morele en godsdienstige oortuigings van die gemeenskap hoog geag en huweliksontrouheid weens owerspel veroordeel en as blaamwaardig beskou."
ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede
2017-08-17"Op 29 Julie 2017 het Sulayman Human afgereken met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou, ná sy oorwinning in ATKV-Muziq, wag die wêreld se verhoë vir hierdie boorling van Dysselsdorp."
Herdenking van die afskaffing van slawerny
2017-08-17"Groot was my verbasing toe ek hoor dat die nasate van tot-slaaf-gemaakte mense in Nederland (hoofsaaklik van Surinaamse herkoms) die slawehandel en die vrystelling van hul voorouers vir ’n hele maand lank herdenk!"
Alfred Schaffer: gasskrywerskap by die Universiteit Leiden
2017-08-17"Die Nederlandse taal bly ’n belangrike brug as dit gaan oor spesifiek Afrikaans en Nederlands, maar as ons praat van Suid-Afrika, dan is gedeelde ervarings nog belangriker as taal, en speel byvoorbeeld musiek en vertaalde literatuur ’n groot rol, juis deur die toenemende multikulturaliteit."
Forty years after dawn
2017-08-17"State plans still dressed in torn overalls of parliament
Bullet speaks louder than ballot"
Video: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter word bekendgestel
2017-08-17Eben Venter se nuwe roman, Groen soos die hemel daarbo, is op 12 Augustus in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Rachelle Greeff het met hom gesels.
Geslagtelikheid van woorde in Duits vs Nederlands vs Engels
2017-08-17"Duitse neuter beteken onsydig in Afrikaans ..."
