Pasgelaai
UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles
2017-07-06"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."
Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert
2017-07-06"Die Universiteit Stellenbosch het aangedui dat hulle ’n uitgebreide argief van Idasa- en Van Zyl Slabbert-verwante materiaal sal huisves."
UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond
2017-07-06"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."
20th Century Women: ’n filmresensie
2017-07-06"20th Century Women is nie ’n uitstaande fliek nie, daarvoor is die struktuur te los en rammelrig, maar dit het ’n groot, warm hart. Gaan kyk gerus."
The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek
2017-07-06The Story of the Moon is presented Thursdays at 6pm, Fridays at 5pm and 7pm, Saturdays at 11pm, 2pm, 5pm and on Sundays at 2pm and 4pm.
Leerstoel Zuid-Afrika aan de Universiteit Gent
2017-07-06"Het Bestuurscollege van de Universiteit Gent heeft vrijdag 30 junie het voorstel goedgekeurd om vanaf het nieuwe academiejaar 2017–2018 een ambtelijke leerstoel op te richten met de titulatuur Zuid-Afrika: talen, literaturen en maatschappij."
Wit, witter, wittes
2017-07-06"Wit mense is weer in die beskuldigdebank, het een van Suid-Afrika se voorste filosowe, Achille Mbembe, ’n paar jaar gelede geskryf. Hulle bevind hulle nog steeds daar."
Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888
2017-07-06"Van Gogh se geestestoestand het sy lewe lank soos ’n donker wolk oor hom gehang. Die antwoord lê dalk op ’n verrassend ander vlak. Murphy kom tot die slotsom dat Van Gogh sy oor doelbewus en bewustelik afgesny het."
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
2017-07-06“Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry.”
Stories help om navorsing – en menswees – te verstaan
2017-07-06"Dit is juis deur fiksie dat dit vir ons moontlik word om uitdrukking te gee aan beide ons negatiewe en ons positiewe ervaringe."
Bybel in Kaaps: Die Tien Gebooie
2017-07-06"Djy sallie anner gode het as ekkie. Djy sallie vi jou beeldjies innie vorm van ienige iets wat boe innie hiemel of onner oppie aarde of wat onner innie waters is, maakie."
Wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bekend
2017-07-06Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd het weer vanjaar kort onder 1 000 inskrywings opgelewer. Hier is die wenners.
Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika
2017-07-06"Suid-Afrikaanse Christelike leiers is oënskynlik meer besorg oor voete in die kerk as oor ’n wesenlike getrouheid aan die kernwaarhede van die Christendom, en die noodwendig uitdagende, verontrustende en selfs revolusionêre implikasies wat dit het."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden
2017-07-05LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Offerlam deur Chanette Paul: ’n lesersindruk
2017-07-05"In Offerlam wiggel Chanette Paul ’n klomp balle in die lug soos ’n bedrewe jongleerder. Dit sit nie in elke skrywer se pen om ’n ingewikkelde verhaal wat oor drie generasies strek en vanuit vier uiteenlopende perspektiewe vertel word, so behendig te verwoord nie."
Sosialisme en die ANC
2017-07-05“Die ANC se siel blyk ideologies en organisatories uitgehol te wees wat die funksionaliteit van dié organisasie oorhoofs lamlê en sy voortbestaan bedreig.”
Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie
2017-07-05"Kleure van die liefde is allesbehalwe jou tipiese, stroperige liefdesverhale en verdien ’n plekkie op jou boekrak – vir daardie geleenthede waar die dag te lank was, die lewe dalk te veel, en jy net ’n paar minute het om te ontsnap."
Die nag van Legio deur PG du Plessis
2017-07-04Die nag van Legio is vanjaar by die Innibosfees en ook die Vrystaatse Kunstefees. Hier is nog inligting.
Spesiale nuusbrief: Ondersteun ons protes teen die dreigende kopiereghervorming
2017-07-04Oor: PEN Afikaans se voorlegging aan die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid rakende die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg.
