Pasgelaai
Johnny Clegg: The Final Journey-toer
2017-07-04"Johnny Clegg is ’n ware seun van Afrika en 'n Suid-Afrikaanse legende. Ons sê tot siens, maar nie vaarwel nie."
Press release: Beginners’ Playwriting Workshop
2017-07-04Siyasanga Cape Town Theatre Company will be presenting a Beginners’ Playwriting Workshop at Artscape on Saturday 15, Sunday 16 and Saturday 22 July 2017.
Bloesems van de Zuid-Afrikaanse neerlandistiek
2017-07-04"Hoewel het er hartje winter is, laat de studie van de Nederlandse taal en literatuur in Zuid-Afrika dezer dagen veelkleurige bloesems zien."
Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark
2017-07-04"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."
Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017
2017-07-03This response to the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017 will be submitted to the Chairperson of the Portfolio Committee on Trade and Industry before the deadline for commentary on the 7th of July 2017. PEN Afrikaans invites you to support this submission.
Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op outeursreg, 13 van 2017
2017-07-03
Huldeblyk aan Suna Venter
2017-07-03"Maar ondanks druk, pleidooie dat jy moet terugstaan, moet rus en skuil, het die skraal vrou met die afgetakelde lyf uitgestaan, voor geloop."
Nog altyd lewe
2017-07-03"Ons onontwikkelde voorgangers het die mensdom verstandelik in 'n gat van sonde gevestig ..."
Grahamstown National Arts Festival 2017 presents Bridges by Guy Thesen
2017-06-30"The fifty black and white woodcuts and their corresponding vividly painted woodblocks make up a large body of work that will be exhibited for the first time at the Grahamstown National Arts Festival in 2017."
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
2017-06-30"En op bladsy een sit jy:
stukkend soos Sirië,
en weerloos teen mag"
Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)
2017-06-30Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
Die diepblou see deur François Loots: ’n resensie
2017-06-30"Die diep blou see is ’n fyn gestileerde roman wat die leser op ’n reis neem na ’n belangrike tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis."
Tiens se duplikaat
2017-06-30"Hy moet ernstig daaroor wees om vir Nr 1 orals in die bresse te tree ..."
My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n FMR-resensie
2017-06-30"Belinda Bras-Nel tree al jare lank in verbinding met geliefdes wat hulle reeds in die hemelse dimensie bevind. Om dié rede ervaar sy daagliks die pyn en worsteling van naasbestaandes wat haar vir nadoodse boodskappe raadpleeg."
The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker
2017-06-30"For me, as Chair of Intellectual Property, the Bill presents an attack on intellectual property law from a basis of ignorance. It has the potential to create great uncertainty going forward. It comes down to abolishment of property rights and the depreciation of intellectual property as an economic driver."
Site-specific digital literature: ensemble and interaction in new contexts
2017-06-29"In light of the far-reaching impact which mobile and geospatial technology has already had on society in a very short time, creative work that makes use of this technology can provide insight into the evolving relationship between people, technology, literature and space."
Plekspesifieke digitale literatuur: samespel en wisselwerking in nuwe kontekste
2017-06-29"Die snelveranderende tegnologiese omgewing bied nuwe skeppende en publikasiemoontlikhede vir skrywers en kunstenaars, soos plekspesifieke digitale literatuur, waarin multimodale tekste op ’n spesifieke plek met digitale toestelle beskikbaar gestel word en die konkrete plek deel van die leeservaring word."
Klara Majola – ’n palinode
2017-06-29"Klara Majola, hiermee ’n herbesoek
in hierdie ondraaglike skemertyd"
