Persvrystelling: Lied vir Sarah: lesse van my ma deur Jonathan Jansen

  • 0

Jonathan Jansen in gesprek met Anneline Keet

Exclusive Books, Bookstorm en NALN* nooi u na die bekendstelling van Lied vir Sarah: lesse van my ma deur Jonathan Jansen op Donderdag 26 Oktober 2017 om 18:00 vir 18:30 in die NALN-ouditorium.

RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za

Tel: +27 (51) 406 7560

Gratis toegang en ligte verversings.

*Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is geleë op die h/v President Brand- en Elizabethstraat, nou Miriam Makebastraat, Bloemfontein.

Parkering is beskikbaar op die parkeerarea langs die NALN-gebou vanuit Miriam Makebastraat.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top