
Bart de Graaff se Ware mense, ’n kontekstualisering van die geskiedenis van die Khoi-Khoin en onderhoude met eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe, is op 10 Oktober by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Kirby van der Merwe het met hom gesels.

Kirby van der Merwe en Bart de Graaff


