Konferensie: Afrikaans in die Noord-Kaap

  • 0

Die departement Afrikaans & Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland
(UWK), in samewerking met die Skool vir Tale aan die Sol Plaatje Universiteit (SPU) in
Kimberley, bied van 2 tot 3 November 2017 ’n konferensie aan oor die Noord-Kaapse
Afrikaanse streektaal en -letterkundes.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top