Skryfsake en rubrieke
Inligting oor alle skryfverwante sake
Information about all writing-related matters
Inligting: Skrywerswerkswinkels by die Universiteit Stellenbosch
2015-10-06Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek.
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer
2015-08-27Op 22 Augustus 2015 het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging hul jaarlikse nasionale BSV- Slypskool in Bloemfontein aangebied. Hier is foto's.
Voorste skrywers betrokke by Breytenbach Sentrum-skryfskool
2015-08-05Verskeie voorste Afrikaanse skrywers, waaronder Rachelle Greeff, Wilna Adriaanse, Francois Bloemhof, Karin Brynard, Eben Venter en Ingrid Winterbach, is vanjaar betrokke by die skryfskool van die Breytenbach Sentrum op Wellington.
Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2015 is bekend!
2015-07-01Dit is duidelik dat hierdie skryfwedstryd ’n baie belangrike bydrae lewer om ’n belangstelling in kreatiewe skryfkuns in Afrikaans onder oud en jonk te bevorder.
Inskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie
2015-07-01Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied, en die skrywer van die wenartikel sal weer R30 000 in die sak steek.
ATKV-Kinderboekskryfskool
2015-05-21Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.
Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015
2015-03-11Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.
