Skryfsake en rubrieke
Inligting oor alle skryfverwante sake
Information about all writing-related matters
Uitslae: Die BSV-skryfkompetisie 2014
2014-06-27 Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging – "Skrywers 2014" – is nou bekend.Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2014
2014-06-25 Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool bydie gewilde skrywer, Chanette Paul!Absa KKNK: Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
2014-06-11Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit van te vore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei.
