Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Week brengt ontwikkelingen in stroomversnelling

Ingrid Glorie 2014-09-19 Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou. 

LitNet Akademies-resensie-essay: Weermagstories deur Roelf Schoeman

Pieter GR de Villiers 2014-09-18 "Ons het as gewone mense oorlog toe gegaan en as moordenaars teruggekom …"

Die atleet en die uitspraak: Was daar enige wenners?

Bettina Wyngaard 2014-09-16 "Bismarck was reg. As mens enigsins omgee vir regspleging, moenie kyk hoe dit gebeur nie."

'n Ander land as wat ek ken?

Abraham H de Vries 2014-09-10 "Wat nóú gebeur het, is die African Bank-debakel, ’n ineenstorting wat volgens berigte lank al voorspel is, waarop enkele ingeligtes glo gespekuleer het, waarvan die waarheid nou hopelik in ’n hof duideliker gaan word vir die gewone belegger."

LitNet Akademies-leesgoed: Bibi Burger

Bibi Burger 2014-09-10 Ek het onlangs drie Engelstalige Suid-Afrikaanse romans gelees wat ek baie geniet het: The cutting room deur Mary Watson, Green-eyed thieves deur Imraan Coovadia en Six fang marks and a tetanus shot deur Richard de Nooy.

Godsdiens in skole: Wat sê die Grondwet?

Marinus Wiechers 2014-09-09 Val godsdiensonderrig weg, of hoe word dit toegepas? Marinus Wiechers, Grondwetkenner, gee sy mening.

A Reading of Claudius’s "State of the Nation Address" in Hamlet

Phil Ndlela 2014-09-02 Shakespeare Against Apartheid: "Those of us who seek an equitable, just and democratic South Africa ... need to recognise that there is no neutral territory for Shakespeare studies in present-day South Africa."

Boekgesprek: In a strange room deur Damon Galgut

Lou-Marié Kruger 2014-08-27 "Ek wonder hoe wat sy ons almal laat voel te doen het met ons eie geskiedenisse. Ons almal ken ’n Anna. Sy is ’n ster wat altyd verskiet. ’n Lig wat afgaan. ’n Oop honger mond met ’n dodelike byt as ’n mens te naby kom. ’n Bliksemstraal wat alles spektakulêr kan vernietig."

LitNet Akademies-leesgoed: Hannes van der Walt

Hannes van der Walt Academic research 2014-08-21

Hannes van der Walt deel sy top leesgoed met LitNet Akademies. 

LitNet Akademies-leesgoed: Terrence R Carney

Terrence R Carney 2014-08-21  "Soos dit maar met ywerige lesers gaan, bly dit vir my ’n moeilike besluit om drie boeke te identifiseer wat deur die loop van die jaar ’n indruk op my gemaak het."

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marié Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"

Weerwoord

Vincent Brümmer 2014-08-14 Vincent Brümmer reageer op die webseminaarbydraes oor sy boek Vroom of regsinnig? Teologie in die NG Kerk.

#blackface en die fascisme van misplaaste politieke korrektheid

Izak de Vries 2014-08-13 "As ons begin voorskryf wat mense in hulle artistieke uitdrukkings, beide in die openbaar en in geslote omgewings soos verjaardagpartytjies, mag en nie mag nie, dan is ons op dun ys."

Gestremde vroue – regtig ’n double negative?

Bettina Wyngaard 2014-08-13 Alle vroue is rotse, het Bettina Wyngaard hierdie afgelope Vrouedag van nuuts af ontdek.

Hoe skryf jy die beste Suid-Afrikaanse draaiboek van alle tye?

Francois Human 2014-08-06 "Skakel ongeluk en toeval uit. Gee die sentrale karakter meer om te doen. Verskuif die gebeure na ’n ander omgewing. Voeg ’n hindernis by." Francois Human gee nog wenke. En 'n oorsig oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf.

LitNet Akademies-leesgoed: Francois Tolmie

D. Francois Tolmie 2014-07-31 "Daar verskyn op gereelde basis nuwe teologieë van die Nuwe Testament, maar hierdie een bly wat my betref die beste." 

Celebrating the intellectual legacy of AC Jordan

Phil Ndlela 2014-07-29 This contribution by Phil Ndlela "aims to accord Jordan his rightful place as one of the key figures in the advancement of the black literary tradition within the borders of South Africa and beyond".

MH17: 'n Blikkie Coke in Afrika

Bettina Wyngaard 2014-07-25 "Ek weet nie of ’n skoenlapper wat in Kanada haar vlerke klap, ’n sikloon in Thailand veroorsaak nie. Wat ek wel weet, is dat ’n mortier geskiet in Oekraïne talle voorkombare sterftes in Afrika waarborg."

Die skrywer as handelsmerk

Derick Muller 2014-07-24  
Top