Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Parlement, politiek en die ekonomie
2015-02-18 "Oppervlakkige politiekery en verwarde ideologisme stook oproer in parlement," skryf Christo van der Rheede. "Is daar ekonomiese oplossings?"Ekonomiese diskoers verg rasionele denke
2015-02-17 "Die staat in Suid-Afrika is eenvoudig té swak en té oneffektief om ? kommunistiese diktatuur of ? outoritêre vorm van sosialisme op die burgerlike samelewing af te dwing."Is #SONA2015 die bose vrug wat ons nasionale stilswye baar?
2015-02-16 "Vryheid van spraak is sonder betekenis wanneer net dié wat in jou koor sing, gehoor mag word."Breking en die ekonomie: gaan die land 'n wins kan maak?
2015-02-13 "Een voorbeeld van groot veranderings in die internasionale skaliegasbedryf oor die afgelope paar jaar is die pryse wat behaal word. In 2008 was die gemiddelde boorgatkopprys in die VSA ongeveer $8/mcf, maar in 2012 was dit nader aan $2,50/mcf."Die dood van André P Brink
2015-02-11"Seks ontdoen van taboes kan die fondamente van 'n hele politieke orde skud. ... Seks wat grense oorskry, verskuif daardie grense. Dit is een van die politiek-didaktiese boodskappe wat Brink in sy romans oorgedra het."
