Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Salvador Dalí se Volharding van herinnering

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-03

Die laaste lesing deur Alex Duffey wat handel oor internasionale kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld, is nou op die SA Akademie se sosialemediaplatforms beskikbaar.

Oproep om referate: Algemene simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-04-26

Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind op 28 en 29 September 2023 in ’n hibriede formaat plaas. U word vriendelik uitgenooi om ’n referaatvoorstel in te dien wat fokus op die breë simposiumtema. 

Aankondiging: Wenners van die SA Akademiepryse 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-04-21

Antjie Krog en Kirby van der Merwe stap vanjaar weg met twee van die gesogte Akademiepryse: die Hertzogprys vir poësie en die Eugène Marais-prys vir prosa. Hier is die volledige lys van wenners.

Uitnodiging | Invitation: "Kom ons droom – Afrikaans in 2043" | "Let us dream – Afrikaans in 2043"

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-03-13

Jy word uitgenooi na ’n virtuele geleentheid op 16 Maart 2023 waar Wannie Carstens die gasspreker sal wees. | You are invited to a virtual event on 16 March 2023. Wannie Carstens will be the guest speaker. English interpreting services will be available.

Uitnodiging: Lesings deur Jerzy Koch en Orsolya Réthelyi

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-03-08

Jerzy Koch en Orsolya Réthelyi besoek Suid-Afrika om elkeen ’n lesing aan te bied op vier verskillende plekke in Suid-Afrika. Jy word vriendelik uitgenooi na die lesings op Maandag 13 Maart 2023 in Pretoria.

Petra Müller onder die woord: Karen de Wet gesels oor Die skerpgevylde oomblik

Karen de Wet, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2023-02-16

"Oor die uniekheid van Müller se werk is die laaste woord nog nie gesê nie." Melt Myburgh gesels met Karen de Wet oor Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging, waarvan Karen die redakteur was.

Boekbekendstelling: Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging (redakteur: Hennie van Coller)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-02-16

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging op 1 Maart 2023 in Pretoria. Anthea van Jaarsveld tree in gesprek met die redakteur, Hennie van Coller.

Die mite van Afrikaner-eenheid en hoe dit inspeel op die hede

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-02-02

"Die mitologie van Afrikaner-homogeniteit word aan die een kant lewend gehou deur die huidige magshebbers wat dit as nuttige strooipop gebruik vir politieke gewin en aan die ander kant deur ontnugterde Afrikaners wat nostalgies terugverlang na 'die goeie ou dae'."

Die skerpgevylde oomblik deur Karen de Wet (redakteur): Stellenbosch-bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-24

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die skerpgevylde oomblik, die huldigingsbundel rondom Petra Müller, op 1 Februarie om 18:00 in die Hofmeyrsaal in Stellenbosch.

Kennisgewing: Bekendstelling van Petra Müller – die skerpgevylde oomblik op Swellendam

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-01-20

Boekliefhebbers van Swellendam, Petra Müller – die skerpgevylde oomblik word op Saterdag 21 Januarie 2023 op die dorp bekendgestel.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-01-20

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied op Vrydag 27 Januarie 2023 ’n geskiedenissimposium aan: "Hoofstroom, stroomop, systroom, hoegenaamd ’n stroom? Die mite van Afrikaner-homogeniteit."

Opvoedkundige tegnologie: Ekperimenteer, leer en transformeer

Christina Johanna (Christa) van Staden Seminare en essays 2022-12-21

Christa van Staden lewer verslag oor Ronel Callaghan se lesing, "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer", wat onlangs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied is.

Boekbekendstelling: Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-12-06

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik op 18 Januarie 2023 in Pretoria. Charl-Pierre Naudé sal met die redakteur van die publikasie, Karen de Wet, in gesprek wees.

Persverklaring: Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-17

Die SA Akademie doen ’n ernstige beroep op onderwysowerhede om te besin oor hierdie aspek van die voorgestelde wysigings en die insette van skoolgemeenskappe te respekteer.

Kennisgewing: Sheila Cussons 100

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-17

Die digter Sheila Cussons sou op 9 Augustus vanjaar 100 jaar oud geword het. As huldiging het Joanita Erasmus-Alt, ’n lid van die SA Akademie, ’n keur uit Cussons se gedigte getoonset.

Uitnodiging: SA Akademie vier die Afrikaanse Wikipedia se 21ste verjaarsdag!

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-09

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die WikimediaZA Stigting vier die Afrikaanse Wikipedia se mondigwording op Woensdag 16 November om 18:00.

Program: SA Akademie se Studentesimposium 2022

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-08

Die SA Akademie se jaarlikse Studentesimposium vind op Woensdag 9 November plaas. Hier is die program.

Uitnodiging: Werkgemeenskap Pretoria – lesing deur Ronel Callaghan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-07

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi alle belangstellendes hiermee hartlik uit na ’n aanlyn lesing wat aangebied word deur die SA Akademie se Werkgemeenskap Pretoria. Die tema is "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer".

Persverklaring: Gesprekspunt – die SA Akademie se nuwe blog

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-07

Die SA Akademie se nuwe blog, Gesprekspunt, waar Akademielede en ander kundiges uitgenooi word om te besin oor aktuele aangeleenthede, is pas op hul webblad geloods.

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-10-27

Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Sy lesing oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag kan vanaf 18:00 op 25 Oktober 2022 aanlyn gekyk word.

Top