Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus

2012-08-02 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis. 

Jan Braai se Vuurwerke word bekendgestel

2012-08-01 Die man wat Nasionale Braaidag begin het stel sy boek oor braai, vuurmaak en die kuns van oor kole kook hierdie maand in Kaapstad bekend.

Karos orie dyne in Potch bekendgestel

2012-07-31 Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel. 

Bekendstelling van Rykdom in eenvoud

2012-07-31 Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.

Boekbekendstelling: Kry my by die gewone plek aguur

2012-07-31 Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.

Dink soos 'n wenner: Koelkop-bekendstelling

2012-07-30 Die sportsielkundige Jannie Putter se jongste boek, Koelkop, word op 15 Augustus by die Centurion Mall bekendgestel.

Om en om en om die gedagte van geel

Bibi Slippers 2012-07-27 Bibi Slippers het die onlangse bekendstelling van Petra Müller se jongste bundel, om die gedagte van geel, bygewoon.

Bloedfamilie deur MS Burger

2012-07-26 MS Burger se debuut kortverhaalbundel vorm ’n tematiese eenheid wat, soos die titel aandui, rondom familie gesentreer is.

William Gumede se Restless Nation: Making Sense of Troubled Times

2012-07-26 ’n Ontleding van hedendaagse Suid-Afrikaanse politieke kwessies deur William Gumede.

Bekendstelling van ’n Klein lewe deur Wilna Adriaanse

2012-07-26 Moet nie die bekendstelling van Wilna Adriaanse se jongste roman op 2 Augustus by die Exclusive Books in Tygervallei misloop nie.

Tania Brink se jongste boek: Hou al die meisies regtig van Divan Louw?

2012-07-26 "Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ’n brood."

Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children

Henry Cloete 2012-07-17 Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to my children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.

Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese

Nicky Grieshaber, Naomi Meyer 2012-07-11 "Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.

Diacs and Quirks in a Nutshell bruikbaar vir tweedetaalsprekers van Afrikaans

Elbie Adendorff Academic research 2012-07-11

"Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans spelling explained is ’n bruikbare gids vir beide tweedetaalsprekers van Afrikaans én persone wat betrokke is by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal, veral vir die aanleer en onderrig van die onderliggende beginsels van Afrikaanse spelreëls."

Joe Speedboot deur Tommy Wieringa

2012-07-10

Die dertienjarige Fransie, verlam na ’n fratsongeluk, raak bevriend met Joe Speedboot, ’n seun met baie planne en ’n wil van staal.

A Spook's Progress: From Making War to Making Peace

2012-07-05 At times serious, at times ironic and satirical, A Spook’s Progress is a fascinating and frank account of an intelligence agent’s life and work, and his shift from making war to making peace.

Lokprent: Mieke rock uit deur Jana du Plessis

2012-07-05 Geskei op 25, en dít met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak?

Bekendstelling van Petra Müller se nuwe digbundel

2012-07-05 Petra Müller se <em>Om die gedagte van geel</em> word op 18 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

Nuut by NB-Uitgewers dié Julie

2012-07-02 Hier is ses nuwe titels van NB-Uitgewers om die koue uit te hou.

Lokprent: Rodriguez deur Piet van Rooyen

2012-06-29 Spanning uit die boonste rakke deur ’n bekroonde skrywer.
Top