Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Sunday Times Literary Prize nominee: Henrietta Rose-Innes

Henrietta Rose-Innes, Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Henrietta Rose-Innes a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book Nineveh.

Sunday Times Literary Prize nominee: Adam Schwartzman

Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Adam Schwartzman a few questions about writing his Sunday Times Literary Award-nominated book Eddie Signwriter.

Lokprent: Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger

2012-05-24 In André Kruger se debuutroman word spoorwegingenieur Dieter Ondracek Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland.

Tando, die tandmuis van Muizenberg

2012-05-24 "Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê."

Lokprent: Kelder deur Gerda Taljaard

2012-05-24 Esmeralda is ’n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok. En dan word sy besoek deur ’n verhaal: Dit is die verhaal van ’n meisie – nog bogkind – wat vyftig jaar tevore op ’n plaas ’n string babas gehad het en almal, behalwe een wat ná geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het.

Alan Paton Award Nominee: Macintosh Polela

Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Macintosh Polela about the writing of his book My Father My Monster

Grensoorlogstories by die Pierneefteater

2012-05-23 Verhale uit Grensoorlogstories wat onlangs by Litera Publikasies verskyn het, word in Petcar Produksies se "Storie-Uur" deur Carel Trichardt en Petru Wessels by die Pierneefteater aangebied.

Insomnia deur Leon van Nierop

LAPA Uitgewers 2012-05-22 Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.

Karos orie dyne deur Hans du Plessis

LAPA Uitgewers 2012-05-22 Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.

Nuut by Litera Publikasies

2012-05-22 Litera Publikasies stel hul jongste boeke bekend. 

Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad

Steyn du Toit 2012-05-21

Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad. Mark Seabrook, the company's Digital Director, discusses these exciting new products with Steyn du Toit.


Bekendstellings van Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria

2012-05-18 NB-uitgewers bied twee bekendstellings van Anchien Troskie se topverkoperboek Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria aan.

Lokprent: Nova: Bloedbroers deur Fanie Viljoen

LAPA Uitgewers 2012-05-18 Kyk die lokprent van Fanie Viljoen se Nova: Bloedbroers.

JM Coetzee inspiration behind Graham’s State of Peril

Stephanie Nieuwoudt 2012-05-17 In State of Peril Graham looks at the way fear of the other and subsequent narratives of interracial sexual violence were represented in a number of books, short stories, media accounts and manuscripts.

Author of Freedom Never Rests, James Kilgore, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2012-05-17 Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.”

Uitnodiging na Eindstryd-boekbekendstelling

2012-05-17 Exclusive books Homebru en Tafelberg nooi jou na die bekendstelling van Eindstryd deur Willie Esterhuyse.

2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings

2012-05-11 Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 6 Junie 2012.

Yesterday's Dream: Poet publishes book on a shoestring budget

2012-05-10  Read more about Mxolisi Majola's first book of poetry, Yesterday's Dream.

Exclusive Books Homebru 2012 – 28 Unique Perspectives on South Africa

2012-05-10 The Exclusive Books Homebru campaign is a pure celebration of South African writing and writers. The promotion runs from 1 May until 27 June 2012 and provides South African authors, both new and established, with their own platform to shine.

Sam – ’n ware verhaal van ’n dogtertjie en haar olifant

LAPA Uitgewers 2012-05-08 Marthe is ’n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy ’n ongewone geskenk – ’n baba-olifant! Sy naam is Sam en kort voor lank is die twee van hulle onafskeidbaar.
Top