Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Geen kriptiese kitsbevrediging hier nie – Chris Karsten gesels oor sy manuskrip vir die GAR
2012-03-20 Chris Karsten gesels met Bibi Slippers oor die strekking van spanningsfiksie, wat hy van die joernalistiek geleer het en die kopskuif wat met verplanting saamgaan.Om te durf aanhou skryf – Carié Maas gesels oor haar manuskrip vir die GAR
2012-03-20 Carié Maas is onlangs met die debuutprys bekroon in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy vertel vir Bibi Slippers van haar regte-egte debuut (wat onlangs herontdek is in ’n boks vol wisseltande en handgemaakte Kerskaartjies), en die mag van fiksie, humor en poësie om ons te red.’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip
2012-03-20 Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.Kom ontmoet vir Riette Rust
2012-03-20 Protea Boekhuis, Naledi en Wordsworth Books, Willowbridge, nooi u hartlik uit na die bekendstellings van ’n Lyf onthou en Lang bene & Lipstiek deur Riette Rust op Donderdag 29 Maart 2012, 18h00 vir 18h30 by Wordsworth Books, Willowbridge.Boekbekendstelling: Vloeksteen
2012-03-20 Vloeksteen word op 27 Maart om 15:00 by die Oceana Power Boat Club bekendgestel.Boekbekendstelling: Herinneringe aan Parys
2012-03-19 Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur Andre P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas.Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou
2012-03-15“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”
