Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Top 11 2011: Boeke van Lapa Uitgewers

Samantha Buitendach 2011-12-15 Top 11-boeke van Lapa Uitgewers

Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs kry ’n Anker

Willem Anker, Naomi Meyer 2011-12-15 Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs van R350 000 is pas aan Willem Anker, skrywer, dramaturg en dosent, toegeken. Naomi Meyer het hom gou 'n paar vrae gevra voordat hy begin skryf.

Die dokter as vennoot: ’n Juweel vir die gestoomrollerde publiek

Douwlina du Plessis 2011-12-15 Dié lekkerlees 260-bladsy-boek is deur Protea Boekhuis uitgegee en vul beslis ’n ruimte en behoefte in die mark. Mense met vrae oor die mediese toestande wat hulle, om verskeie redes, nie met hulle mediese praktisyns wil bespreek nie, het hier goeie  ...

Top 11 2011: Boeke van Random House Struik

Amanda van Rijn 2011-12-15 Amanda van Rijn van stel ’n lys van Random House Struik se top 11-boeke vir 2011 saam.

Skrapnel as sleutelmetafoor

Brink Scholtz 2011-12-14 ’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.

David Kramer: ’n Biografie: ’n Gesaghebbende boek oor Kramer se werk

Schalk D van der Merwe 2011-12-14 Ek vermoed dat daar baie mense is wat meer geïnteresseerd is in David Kramer as mens as wat hulle is in die sosiopolitieke konteks van sy werk

Die see, die Vrou

Sandra Troskie 2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?

Top 11 2011: Boeke

Izak de Vries 2011-12-14 Izak de Vries se Top 11 van 2011

Top 11 2011: Protea kinderboeke

Shané Kleyn 2011-12-14 Shané Kleyn se keur van Protea-kinderboeke

Kronkelpad trek al die los drade bymekaar

Madri Victor 2011-12-13 “Die lewe loop soms vreemde kronkelpaaie met ’n mens,” vertel Lettie Louw se ma haar op skool nadat sy, soos vele ander meisies, tevergeefs op die gewilde en aantreklike De Wet Fourie verlief raak, “maar elke pot kry op die ou end sy eie deksel.”

Joanne Hichens, author of Divine Justice, in conversation with Janet van Eeden

Joanne Hichens, Janet van Eeden 2011-12-08 In Divine Justice, Hichens leaps solo into a story of bizarre characters, tensely twisted plots, chilling hatred and a denouement to die for.

Bloedwater is onderhoudend en goed uitgewerk

Gerhard Scholtz 2011-12-07 Na Douwleen Bredenhann se emosiebelaaide debuutroman, ’n Hemelhoë hekkie, volg Bloedwater, ook ’n roman waarin ’n familie uitmekaar geskeur word. Vir die lesersmark nog ’n populêre tema as dit onder die topverkopers val.

Grape bring kwessies uitdagend dog verteerbaar na vore

2011-12-07 Ek het die boek met die kleurvolle voorblad sien lê op die rakke van my plaaslike boekwinkel en dit belangstellend opgetel en deurgeblaai. Interessant, ja, maar vir ’n Stellenbosser is ’n boek oor wyn tog soos sneeu vir ’n Eskimo, nie waar nie?

Peter Church returns with the follow-up to Dark Video

Peter Church, Steyn du Toit 2011-12-07 Bitter Pill is an edgy, racy thriller set primarily in Cape Town, that explores topical and controversial themes with classic page-turning storytelling. 

A Shot at the Big Time

Janet van Eeden, Naomi Meyer 2011-12-07 Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...

Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule

Carina Stander, Bibi Slippers 2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl  ...

Gedeeltes van Wildvreemd boei

Helize van Vuuren 2011-12-06 Die motto voorin Wildvreemd is uit die Jungiaanse analis en storieverteller Estés se Women who run with the wolves. Contacting the power of the wild woman (1992): “Nag na nag word ons gebore uit dieselfde wilde droom.” Die wolf is vir Estés die argetipe ...

Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde

Jooris van Hulle 2011-12-05 Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog. Onder de titel Nu de slapende honden  ...

Dana-kragtoer tref Boland

François Verster 2011-11-29 Die naweek van 26 en 27 November was besonders vir die Boland: Dana Snyman het die Saterdagoggend by Protea se boekwinkel op Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Hiervandaan. En Sondagaand was dit weer hy, en die musiekgroep ...

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede

Chris Marnewick 2011-11-29 Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...
Top