Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Monument: Gesprek oor om die boek op te rig

Maretha Maartens, Danila Liebenberg 2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.

Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”

Gisela Ullyatt 2013-07-23 Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.

Annelie Botes: Swart op Wit

Johannes Comestor 2013-07-19 Botes vertel grepe uit haar geskiedenis. Die teks handel dus oor baie meer as bloot die gewraakte onderhoud en wat daarop gevolg het.

Verskietende ster: Boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-07-19 Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.

Nuwe boeke by NB-Uitgewers

2013-07-17 Lees nou Die bleek man of my hakke deur Harriet Christou, Die Suid-Afrikaanse Reg deur Francois Smuts, 'n Bakgat 101 Maniere om te Lewe en Sterwe deur R.R. Ryger, Maar TinTin in Tibet deur Leon van Nierop, Ratels deur Tove Jansson en Back to Villa Park deur Jenny Robson.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-07-17 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal Onderhoude 2013-07-17

"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."

Book launch: Pilgrim

Izak de Vries Books and writers 2013-07-16

"Pieter Cilliers’s autobiography, first published in South Africa in 1997, is the story of a gay pastor’s struggle to come to terms with his homosexuality. Izak de Vries took photos at the Central Methodist Church book launch in Cape Town."

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Jacelize de Waal, JB Roux 2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."

Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe

2013-07-11 In RSG se gewilde radioprogram Pitkos gesels Dr ST Potgieter oor interessante en lewensverrykende aspekte vir een en almal. Die keur van sy inspirerende gesprekke is saamgevat in Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe ...

Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."

Lokprent: Die AA toe OE van seks deur Riette Rust

2013-07-02 Kyk na die lokprent van Riette Rust se boek Die AA toe OE van seks.

Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein

2013-06-25 Twee skrywers van Naledi tree vanjaar op by die Volksblad Vryfees wat van 9 tot 14 Julie in Bloemfontein gehou word.

Pitkos – inspirasie en wyshede

2013-06-25  RSG se Martelize Brink gesels met ST Potgieter oor sy boek – en Naledi nooi jou hartlik uit na die gesprek by DelVera Wynlandgoed!

Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees

Melt Myburgh, Naomi Meyer 2013-06-12 "Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"

Wen: Lam in wolfsklere

Bernette Bergenthuin, JB Roux 2013-06-12 Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere kan wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 22013.

Die verhaal van Racheltjie de Beer binnekort in Nederlands

2013-06-12 Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek, Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.

Nie net die Babalela nie: 'n onderhoud oor Onder water

Martie Preller, Naomi Meyer 2013-06-11 "As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."

Rachel Zadok: An interview

Rachel Zadok, Naomi Meyer 2013-06-05 "With my second book, Sister-Sister, I was thinking about themes right from the get go. I knew what I wanted to say. It was much harder to write, perhaps because it was more conscious."

Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens

2013-06-03 Kwela Books en Exclusivebooks nooi jou om te kom luister na Karin Brynard in gesprek met topmisdaadskrywer Zirk van der Berg oor sy roman 'n Ander Mens.
Top