Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Die V-verhaal van Erla Diedericks

Erla Diedericks, Ingrid Lehmensich Botha Boeke en skrywers 2012-12-14

Ingrid Botha van LêNet gesels met Erla-Mari Diedericks, medewenner van LêNet se pas afgelope Maan/Hallowe'en-kompetisie.

Martin Bossenbroek: De Boerenoorlog - Een jongensboek dat fout afliep

Ena Jansen 2012-12-07 "Wij leren specifieke mensen die nauw bij de gang van de Boerenoorlog betrokken waren zeer goed kennen. In de drie delen van De Boerenoorlog worden drie jonge mannen als historische personages centraal gesteld."

Nuut by NB-Uitgewers dié Desember

2012-12-05 Met ’n verskeidenheid titels, wat alles van kuierkoskookboeke tot leersame tuinmaakgidse vir jongmense insluit, behoort dit maklik te wees om vir die boekwurms in jou familie en vriendekring geskenke te kies hierdie Kersfees.

Boekbekendstelling: Ware verhale van vergifnis

2012-12-05 Helana Olivier gesels oor haar boek, Ware verhale van vergifnis, en die pad na herstel. 

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Naomi Bruwer, Dine van Zyl Skrywersonderhoude 2012-12-05

"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-11-21 Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.

Skrywersvideo: Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha

Hennie Aucamp, Danie Botha 2012-11-14 Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Kyk na die omvattende skrywersvideo waarin Danie Botha hom uitvra oor sy loopbaan.

Die revolusie in die kombuis: Kinders wat kook

Martjie Malan, Naomi Meyer 2012-11-13 "Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).

Boekbekendstelling: die vlinder en die surfer deur Jeanette Morton

2012-11-13 Protea Boekhuis nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Jeanette Morton se boek, die vlinder en die surfer.

Mens of monster: Breakfast behind bars

Samantha Buitendach, Naomi Meyer 2012-11-13 Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.

Trein na Kalkbaai

Graham Isaacs, Naomi Meyer 2012-11-09 "Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.

Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers

Henry Cloete, Hermann Giliomee 2012-11-06 "Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."

"Alles en nog wat vir enige mark"

2012-10-31 "’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing."

Loui Fish: Onsinkbaar

LAPA Uitgewers 2012-10-31 "Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses."

Armblankes: "Nie wat mense dink dit is nie ..."

Henry Cloete 2012-10-30 "All I'm trying to demonstrate ... is die belang van Afrikaner-armoede in die geskiedenis van Suid-Afrika."

Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag

2012-10-24 "Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het."

Die aanspraak van lewende wesens: 'n aangename kennis en 'n leegte

Naomi Meyer 2012-10-22 Bekendstelling van Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens: steelfoto’s, twee gesteelde foto’s, 'n aangename kennis, eerste indrukke en 'n leegte.

Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend

Naomi Bruwer 2012-10-19 André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.

Kiek-en-fliek: Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend

Naomi Bruwer 2012-10-18 Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.

Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman

Naomi Bruwer, Carel van der Merwe 2012-10-18 "Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."
Top