Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Top 12 2012: Skrywersonderhoude
2012-12-20 'n Keuse van skrywersonderhoude wat in 2012 op LitNet gepubliseer is.Gunsteling-kookboek 2012
2012-12-20 LitNet het 'n paar kosmense gevra om hul gunsteling- Suid-Afrikaanse kookboek van die jaar te nomineer.Die V-verhaal van Erla Diedericks
2012-12-14Ingrid Botha van LêNet gesels met Erla-Mari Diedericks, medewenner van LêNet se pas afgelope Maan/Hallowe'en-kompetisie.
Martin Bossenbroek: De Boerenoorlog - Een jongensboek dat fout afliep
2012-12-07 "Wij leren specifieke mensen die nauw bij de gang van de Boerenoorlog betrokken waren zeer goed kennen. In de drie delen van De Boerenoorlog worden drie jonge mannen als historische personages centraal gesteld."Nuut by NB-Uitgewers dié Desember
2012-12-05 Met ’n verskeidenheid titels, wat alles van kuierkoskookboeke tot leersame tuinmaakgidse vir jongmense insluit, behoort dit maklik te wees om vir die boekwurms in jou familie en vriendekring geskenke te kies hierdie Kersfees.Boekbekendstelling: Ware verhale van vergifnis
2012-12-05 Helana Olivier gesels oor haar boek, Ware verhale van vergifnis, en die pad na herstel.Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek
2012-12-05"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."
