Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Wie is ek? deur Louis Awerbuck en Lise Swart

Naomi Meyer, Louis Awerbuck, Lise Swart 2014-07-24 Wie is ek? het pas as boek by Naledi verskyn en Louis en Lise vertel vir Naomi Meyer waarom hulle dink daar's 'n ongemaklike vraag wat elke mens op aarde behoort te antwoord.

Bekendstelling: Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg

2014-07-22 Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg word op 4 Augustus by die Troyeville Hotel bekend gestel.

Extracts: Our Madiba, compiled by Melanie Verwoerd

2014-07-15 As her personal tribute to Madiba, Melanie Verwoerd collected anecdotes by those who had stories of meetings with Mandela. Read five extracts.

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.

Die vere van die duiwel by Sigrid Schmidt

Sigrid Schmidt, Naomi Meyer 2014-06-25 Modern folklore: Sigrid Schmidt tells about the birth of her book Die vere van die duiwel.

Kopskoot: Onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Jonathan Amid 2014-06-24 Kopskoot is die volgende boek van 'n skrywer wie se skryfloopbaan met 'n groot knal afgeskop het. Rudie van Rensburg gesels met Jonathan Amid.

Klankopname: Chris van der Merwe gesels oor Die houtbeen van St Sergius

Naomi Bruwer 2014-06-11  Chris van der Merwe gesels met Louise Viljoen oor Die houtbeen van St Sergius – opstelle oor Afrikaanse romans.

Varsgedruk-video: Jakkals & Wolf deur Pieter W. Grobbelaar

2014-06-09 A collection from a treasury of stories by master storyteller, Pieter W. Grobbelaar.

Klankopname: Wilna Adriaanse gesels oor Dubbelspel

Naomi Bruwer 2014-06-04  Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het by die geleentheid haar uitgevra oor die boek.

Varsgedruk-video: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse

2014-06-03 Hulle is almal in die land. Van die Chinese triades tot die Russiese mafia. Niemand is egter hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.

Enkelreis deur Zarine Roodt

Zarine Roodt, Naomi Meyer 2014-06-03 Zarine Roodt vertel van haar eie - en ons elkeen - se reis deur die labarint.

Beveg depressie – en leef voluit!

Alta Cloete, Naomi Meyer 2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.

Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding

Zirk van den Berg, Naomi Meyer 2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.

Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron

2014-05-20 Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.

Dominique Botha oor die Dansende Digtersfees 2014

Dominique Botha, Francis Galloway 2014-04-23 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Dominique Botha oor die pad van die fees.
Top