Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Varsgedruk-video: Jakkals & Wolf deur Pieter W. Grobbelaar

2014-06-09 A collection from a treasury of stories by master storyteller, Pieter W. Grobbelaar.

Klankopname: Wilna Adriaanse gesels oor Dubbelspel

Naomi Bruwer 2014-06-04  Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het by die geleentheid haar uitgevra oor die boek.

Varsgedruk-video: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse

2014-06-03 Hulle is almal in die land. Van die Chinese triades tot die Russiese mafia. Niemand is egter hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.

Enkelreis deur Zarine Roodt

Zarine Roodt, Naomi Meyer 2014-06-03 Zarine Roodt vertel van haar eie - en ons elkeen - se reis deur die labarint.

Beveg depressie – en leef voluit!

Alta Cloete, Naomi Meyer 2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.

Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding

Zirk van den Berg, Naomi Meyer 2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.

Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron

2014-05-20 Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.

Dominique Botha oor die Dansende Digtersfees 2014

Dominique Botha, Francis Galloway 2014-04-23 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Dominique Botha oor die pad van die fees.

Klankopname: Marlene van Niekerk gesels oor Kaar

Marlene van Niekerk, Marius Swart 2014-04-17 Marlene van Niekerk gesels met Marius Swart oor Kaar wat pas bekroon is met die Hertzog-prys vir poësie.

Uittreksel: Halfpad een ding deur Zirk van den Berg

Zirk van den Berg 2014-04-09 "Gideon Lancaster het met een en dieselfde daad albei kante in die Boereoorlog verraai, en hy voel self verraai."

kykNET-Rapport Boekprys: ’n Goeie dag vir die boekbedryf

2014-04-06 Nuwe boekprys vir Afrikaanse fiksie en nie-fiksie nou oop vir inskrywings.

Nuwe boeke by NB Uitgewers hierdie April

2014-04-03 Kyk na NB Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Lokprent: Die Derde Graf deur Calvyn van Niekerk

2014-03-17 Kyk na die lokprent van Die Derde Graf deur Calvyn van Niekerk!

Bomskok – onderhoud met Tinus Horn

Naomi Meyer 2014-03-11 Watse nagevolge in Bomskok, Tinus Horn? “Nee, flippit, dis ’n lang lys daai."

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert 2014-02-27 Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste boek, Tolbos.

Onderhoud: Siende blind deur Chanette Paul

Carla van der Spuy 2014-01-29 “Die psige van die moordenaar boei my geweldig. Ek wil weet wat daardie verskil is tussen hom en ? ander persoon wat aan net soveel redes kan dink om te moor, en dalk net so ‘n moeilike agtergrond het, maar dit nie doen nie. Want ons dra almal boosheid in ons rond, maar daar is ? membraan wat mense soos ek en jy keer, terwyl ander daardie membraan skeur.” Chanette Paul oor Siende blind.

LitNet-boekresensies 2013 LitNet Book Reviews

2013-12-17 Lees al die resensies wat in 2013 op LitNet verskyn het.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Willem Breyl

Naomi Bruwer, Willem Breyl 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Willem Breyl, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Tanya van Buuren, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Solette Stander

Naomi Bruwer, Solette Swanepoel 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Solette Stander, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.
Top