Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmarie Rossouw

Naomi Bruwer, Elmarie Greffrath-Rossouw 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmarie Rossouw, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoude met die kortverhaalskrywers

2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Lees die onderhoude met al sewentien skrywers wat bygedra het tot hierdie bundel.

Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai

Academic research 2013-12-10

Die doel van die wedstryd is om jong skrywers te lok, nuwe talent te identifiseer en aan te moedig, asook om aan hulle die geleentheid te bied om hul werk te publiseer.

Onderhoud met Fanie Naudé, beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014

SJ Naudé, Naomi Meyer 2013-12-04 Die grootste skrywersbeurs in die land, die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, is aan Fanie Naudé toegeken. Naomi Meyer het hom oor sy voorgenome skryfprojek uitgevra.

Announcing the 2013 European Union literary award winner

2013-11-28 Participating European Union members and Jacana Media are delighted to announce Penny Busetto as the winner of the 2013 European Union Literary Award for 2013 .

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk

Aden van Niekerk, Johannes Meyer 2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.

The Basic English Afrikaans Xhosa Zulu Aid

2013-11-20 Naledi kondig met trots die verskyning aan van ’n multitalige woord- en fraseboek deur die bekroonde outeur Isabel Uys: The Basic English Afrikaans Xhosa Zulu Aid. Dié sakgrootte publikasie bevat woorde en frases in vier van Suid-Afrika se prominentste tale – Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe.

Tienerleser gesels met Gerook-skrywer

Zoe Salzwedel 2013-11-20 "Al die karakters is geskoei op mense wie al my paadjie gekruis het: die goeies én die slegtes."

Nuwe kinderboeke by NB-Uitgewers

2013-11-15 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by NB-Uitgewers.

Nuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-11-14 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers: Meneer Monster, Onverklaarbaar, Ek + jy en Ons kan!.

Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."

Henry Cloete, Dana Snyman Skrywersonderhoude 2013-11-13

"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."

The War at Home: An interview with Bill Nasson

Bill Nasson, Naomi Meyer 2013-11-12 "Some (black people) were loyal and trusted servants of Boer families, others were participants in the running of the camp system. You could say that there were divided loyalties. Or, that for some there were no loyalties – they were just doing their best to get through the war."

Finding the writer where the stories begin

Thelma Mort, Linda Rode 2013-11-11 An interview with award-winning South African author Linda Rode about the award-winning book In die Nimmer-Immer Bos / In the Never Ever Wood.

Nuwe boeke by NB Uitgewers hierdie November

2013-11-08 Kyk na NB Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Spoorvat-boekbekendstelling by Protea Boekwinkel, Pretoria

LAPA Uitgewers 2013-11-06 LAPA Uitgewers nooi jou na die boekbekendstelling van Spoorvat – jeugherinneringe van Afrikaanse skrywers, saamgestel deur Riana Scheepers en Leti Kleyn. Die bekendstelling vind plaas op Saterdag 16 November 2013 om 10:30 vir 11:00 by Protea Boekwinkel, Hatfield.

Foto's: Bekendstelling van Die oorlog kom huis toe

2013-11-01 Die oorlog kom huis toe is op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertas Teater op Stellenbosch bekendgestel. Radio-omroeper Johann Myburgh het met die redakteurs, Bill Nasson en Albert Grundlingh, gesels. Foto's deur Lavonne Bosman.

Koesterkind deur Elaine Marais

2013-10-30 "Elaine Marais se tweede Christelike roman, Koesterkind, handel oor die wel en wee van ’n vrou wat gelouter word."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Oktober

LAPA Uitgewers 2013-10-23 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Koos Kombuis se i-Tjieng: “So diep soos Dickens maar so vars en onskuldig soos Liewe Heksie”.

Koos Kombuis, Deborah Steinmair 2013-10-22 Deborah Steinmair is in gesprek met Koos Kombuis oor sy jongste boek, i-Tjieng.
Top