Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."
2013-11-13"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."
