Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Maak van die ruimte in jou verhaal 'n wolkekrabber

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-26 Rentia spandeer steeds tyd in Hillbrow. Sy gebruik Ponte City as metafoor vir wat ’n goeie verhaal met ruimte moet doen.

Van Parys tot in die hartjie van Hillbrow

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-20 Rentia lees 'n roman wat nie net afspeel in 'n koffiekroeg nie, maar wat ook grawe in die gate van Hillbrow

Ellende soos blomme

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-13 Hierdie week se reisblad speel af in Parys in die 18de eeu. Hoe sien Charles Baudelaire digters, vra Rentia Bartlett-Möhl.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging Skryfkompetisie

2013-03-08  Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN bied aan: Skrywers 2013 met totale prysgeld van R15 000.

'n Goeie begin

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-06 In haar eerste rubriek op LitNet Nuwe Skryfwerk, besin Rentia Bartlett oor waar skrywers karakters vind. In 'n koffiekroeg in Kaapstad, hark sy Edgar Allen Poe nader.

SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

2013-02-24 Lees die finale weergawes van die gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders.

Eerste weergawe: IV

Emlyn Allwright 2013-02-24 Emlyn Allwright se eerste weergawe van haar gedig "IV" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: V

Emlyn Allwright 2013-02-24 Die eerste weergawe van Emlyn Allwright se gedig "V" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Bergwind

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Bergwind" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Padlangs

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Padlangs" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Die lewe van" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Tant Lenie en Tant Lafrye

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Die Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Tant Lenie en Tant Lafrye" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-02-24 Eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Openbaring van liefde" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Behoefte vir aanvaarding

Rynie Olivier 2013-02-24 Die eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Die behoefte vir aanvaarding" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Jakkals

Carike Odendal 2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Jakkals" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Optog

Carike Odendal 2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Optog" as deel van SKryfNet 2013.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff

Gerdus Senekal, Rachelle Greeff 2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Kerneels Breytenbach

Gerdus Senekal, Kerneels Breytenbach 2013-02-13 Kerneels Breytenbach gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Izak de Vries

Gerdus Senekal, Izak de Vries 2013-02-08 Izak de Vries gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013

2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."
Top