Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Alleen

Lourens 2012-07-10 'n Kort-kortverhaal wat een vrou se eensaamheid onder die vergrootglas plaas.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad (Bellville)

Ollie Olwagen 2012-07-10 Ollie Olwagen besing die Bell wat nie ville nie.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Roodepoort SSG – Ek draai weg

Paul Sorensen 2012-07-10 Paul Sorenson ry teen Kliprand af op 'n Dinsdagmiddag in Roodepoort.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Velddrif

Nelius Boshoff 2012-07-10 Nelius Boshoff hou dit kort en kragtig.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kroon vol drome (Vir Kroonstad)

Melanie van As 2012-07-10 Melanie van As verken Kroonstad in hierdie gedig oor 'n dorp se drome.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Zeerust

Ansie Nel 2012-07-10 Ansie Nel skryf oor haar gunsteling-bosvelddorpie.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria

Noman Halder 2012-07-10 Norman Halder dig oor Tshwane

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Friemersheim

Pieter van Niekerk 2012-07-10 Pieter van Niekerk dig 'n pad deur Friemersheim

Hoe lyk jou stad-kompetisie: in Brooklyn

Hilda Smits 2012-07-10 Hilda Smits se mooi gedig oor Brooklyn is NIE 'n love poem NIE.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Doringbaai

Elza Smal 2012-07-10 Elza Smal is mal oor Doringbaai.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Bloemfontein

Fanie Viljoen 2012-07-10 Fanie Viljoen skryf oor die stad in die middel van die provinsie/land/wêreld. Jy weet dis Bloemfontein!

A Spook's Progress: From Making War to Making Peace

2012-07-05 At times serious, at times ironic and satirical, A Spook’s Progress is a fascinating and frank account of an intelligence agent’s life and work, and his shift from making war to making peace.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad

Celesté Fritze 2012-07-04 "oor die vaagbekende hool van Sunnyside
word ’n stortbui suurreën ’n lamentasie
by die mis: Gloria in excelsis Deo
vir die aborsieklinieke van my stad"

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Klein-dorp

soekende wese 2012-07-04 "Verkeersbord skaam skyn vals-getal
klein-dorp nog soveel met hoofstraat smal
Eindelik geroest' warm welkom-woord gebou
duskant die; tranekind vormend in voos-vrou ..."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: daar is ’n pad wat soos ’n hartsnaar oor skotland se vlaktes hardloop

Hilda Smits 2012-07-04 Hilda Smits skryf oor 'n pad deur Skotland se vlaktes

Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Mooirivier)

Hilda Smits 2012-07-04 Hilda Smits dink terug aan 'n dorp uit haar jeug.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Londen)

Hilda Smits 2012-07-04 Hilda Smits skryf 'n gedig oor haar aangnome stad.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kaapstad

Juanita 2012-07-04 Juanita Oostendorp skryf oor die stad in die Suide.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Benoni

Hannah Lurie 2012-07-04 Hoe diep is Hannah Lurie se tong in haar kies met hierdie gedig oor Benoni? Lees maar en besluit self.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Bloemfontein

Barend Steenkamp 2012-07-04 Barend Steenkamp bring hulde aan Bloemfontein.
Top