Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Mooie dorp, Heidelberg

Gerhardus Pieterse 2012-07-04 Gerhardus Pieterse skryf oor sy liefde vir die mooie dorp Heidelberg

Hoe lyk jou stad-kompetisie: In die hande van Potchefstroom

Hendrik Kruger 2012-07-04 Hendrik Kruger word met 'n skok wakker in Potchefstroom

Grafskrif

MS Burger 2012-07-04 MS Burger skryf oor die tragiese dood van Modigliani en sy kunsmodel-beminde, Jeanne Hébuterne.

Nog in my laaste blow job

Johann de Lange 2012-07-04 'n Nuwe gedig deur Johann de Lange

Dalk het ons tyd

Waldemar Gouws 2012-07-04 Waldemar Gouws is terug met nog 'n vertaling van Neruda.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Om met ‘n stad te praat asof hy sal luister

Niel van Deventer 2012-07-04 Niel van Deventer in gesprek met Johannesburg

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria (’n stukkie onthou)

Niel van Deventer 2012-07-04 Niel van Deventer onthou sy kinderjare in Pretoria.

Wat goeie skrywers se werkstasies weet

Bibi Slippers 2012-07-04 Virgina Woolf het nie die volle waarheid gepraat toe sy gesê het dat 'n vrou 'n eie kamer en geld nodig het om 'n skrywer te wees nie.

Lewin and Heyns take top literary honours

2012-06-28 Struggle veteran Hugh Lewin and former Stellenbosch professor Michiel Heyns are the winners of the 2012 Sunday Times Literary Awards.

Dis alles in die houding

Bibi Slippers 2012-06-27 "’n Skrywer is iemand met ’n imponerende outeursfoto en ’n interessante werkspasie. Nee, nee, vergeet van die boeke en die pryse en die persentasie van inkomste wat uit skryfwerk verdien word. Kyk net na die outeursfoto en die skryfbank en jy kan aflei of iemand werklik, wérklik ’n skrywer is."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Sabie

Adele Stahnke 2012-06-27 Adele Stahnke skryf oor Sabie, 'n dorp wat volgens haar jou hart sal steel.

tragedie genoeg

Adriaan Coetzee 2012-06-26 Adriaan Coetzee dig oor tragedie.

Dun en kronkelend

De Waal Venter 2012-06-26 De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Octavio Paz

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kookhuis

Clinton V du Plessis 2012-06-26 Clinon du Plessis se inskrywing vir ons Poësie-kompetisie.

Hoe lyk jou stad: Vereeniging

Ockert J du Preez 2012-06-26 Ockert J du Preez besing die lof van Vereeniging.

R44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie

2012-06-21

Aspirant- én gevestigde skrywers kan vanjaar sowat R44 000 se kontantpryse wen in RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie.

Onder die invloed

Bibi Slippers 2012-06-21 "Ek dink baie beginner-digters sou geskok wees wanneer hulle gekonfronteer word met die hoë vlakke AG Visser, Hallmark en Lianie May in hul inkstrome. Ander is bewustelik dronk op Ingrid Jonker of ten minste bietjie tipsy op die Psalms van Dawid."

Poësie-kompetisie: Hoe lyk jou stad?

2012-06-21 Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. Komponeer 'n kwatryn oor Kerkplein of beskryf die bome in Benoni. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.

om digter te word

Adriaan Coetzee 2012-06-21 Adriaan Coetzee beleef ’n insig oor digterskap.

Gymnopédies

Marius Crous 2012-06-20 "... anderkant die heining
meteens die bopunt van ‘n kerk
vroue in die tuin en kinders
wat die geel blare opgooi
soos stralekranse en vlinders."
Top