Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria (video)

Karlien van der Merwe 2012-07-17 Karlien van der Merwe lees haar gedig oor Pretoria

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Koppies (video)

Karlien van der Merwe 2012-07-17 Karlien van der Merwe lees haar gedig oor Koppies.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Hoëveldse winter

Alwyn Roux 2012-07-17 Alwyn Roux gaan op 'n reis in die Hoëveld.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Secunda

Natasja Koen 2012-07-17 Natasja Koen voel tuis in Secunda

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Brooklyn-paaie

Naudé Kritzinger 2012-07-17 Naude Kritzinger onthou sy studentedae in Brooklyn, Pretoria

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Okcheon, Suid-Korea – ’n Oorsig

Angie Gallagher 2012-07-17 Angie Gallagher skryf oor Okcheon, "die Suid-Koreaan se Suid-Afrika."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Koekenaap

Anna M Myburgh 2012-07-17 Anna M Myburgh beskryf die Koekenaap wat was.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli – city of gold

Enigma 2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor die goudstad.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Nelspruit

Enigma 2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor Nelspruit.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli 2050

2012-07-17 Dirk Hattingh sien 'n visioen van Egoli – in 2050

Toe taksonomie Linnaeus verloor het

De Waal Venter 2012-07-17 De Waal Venter bekyk die taksonomie van Carl Linnaeus ... en veral die een klassifikasie wat hom bly ontgaan het.

pihi

Waldemar Gouws 2012-07-17 Waldemar Gouws se vertaling van Mascha Kaléko se gedig oor die rara avis, die pihi van China.

My Africa

Heidi Henning 2012-07-17 Heidi Henning writes about Africa – but not all of it.

Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children

Henry Cloete 2012-07-17 Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to my children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.

Gelukkig-toevallig: Serendipitea under the poetree

Bibi Slippers 2012-07-13 Wat het ’n haas, ’n hark en ’n helder lig met mekaar uit te waai? Bibi Slippers sit onder ’n selfgemaakte poetree en vra dieselfde vraag. (Een van die antwoorde is R84 905, 70.)

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Mosselbaai

Raoul Deetlefs 2012-07-13  Raoul Deetlefs raak nostalgies oor Mosselbaai

Hunkering

Hendrik Kruger Skryfwerk 2012-07-11

Party aande was ek onder die illusie dat jy dít in my wakker gemaak het, dat dit jy was wat my in die kas geboender het. Daardie aande het woede my die tralies van my sel laat skud.

Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese

Nicky Grieshaber, Naomi Meyer 2012-07-11 "Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.

vergelding

Celesté Fritze 2012-07-10 Celesté Fritze beskryf ’n digter se wraak.

Vryboer

Karin Prinsloo-Stuart 2012-07-10 Karin Prinsloo-Stuart se kort en kragtige waarskuwing vir 'n boerevryer wat 'n gevaarlike perd wil opsaal.
Top